Die Hoërskool Brandwag landloop het 3 medaljes losgeslaan
Die landloop het goed presteer die afgelope naweek. Die Hoërskool Brandwag het 3 medaljes losgeslaan by die OP kampioenskappe vir Landloop. Die uitslae was as volg:
- Keanu Welch 2de (0.17)
- Chris Brown 1ste (0.14)
- Janco Landman 3de (0.14)
- Morne vd Berg 4de (Junior mans)