Graaff-Reinet Interskole: Hoër Volkskool Hokkiespanne
Hier is die hokkie A-spanne van Hoër Volkskool kom ondersteun die spanne Saterdag 6 Augustus:
o.19A Hokkiespan Klik hier:
o.19 B Hokkiespan

Agter: Amadia Minnar, Melandre (strepie op die e) Kombani, Gearne (Strepie op die e ) Japhta, Gizelle Vers, Jana Neethling, Inke-Leri Ferreira, Elize de Jager, Jessica Pretorius, Annelie Viljoen, Zenke Enslin. Voor: Libbie van der Mescht, Sesona Mali, Telene Ferreira
o.16 A Hokkiespan

Agter: Cara Nel, Mienke Janse van Rensburg, Chanté Coetzee (afrigter), Kieran Bruinders, Lisa Steynberg, Elizke Gouws, Anishka Luiters, Carla van Tonder, Lua Bouwer, Anje Deysel Voor: Marlie Nel, Gene(strepie op die e) Erasmus (afrigter), Anya Cornelius en Anna-May Hayes Afwesig: Mikha Enslin
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier: