Laer Volkskool Interskole skaak uitslae
Die skaak het Maandagaand, 1 Augustus 2022, by HVS gespeel. Daar was baie toeskouers en Volkskool ondersteuners wat kom kyk het. Laer Volkskool het baie mooi gespeel en hulle afdeling gewen. Trots op julle! 👌
- Laer Volkskool wen 23- 13
- Hoër Volkskool verloor 2- 14
Totaal: Union wen 27 – 25