Laer Volkskool boogskiet uitslae
Op 23 Julie 2022 het Wian Lötter, Eben Lötter, Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar aan n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die 4 skuts het ook aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred deel geneem. Laer Volkskool is baie trots op julle.
Die uitslae was as volg:
- Erhardt Grobbelaar Goud vir welpies- Bullseye – 259 2D – 151
- Helen Grobbelaar- Goud vir laerskool dogters Bullseye – 179 2D – 160
- Eben Lötter -Goud vir laerskool seuns, Bullseye – 245 2D – 244
- Wian Lötter -Silwer vir laerskool seuns, Bullseye – 238, 2D – 254