Hoërskool Aliwal-Noord Kwartaal 2 Akademiese Top 10
Hoërskool Aliwal-Noord Kwartaal 2 Akademiese Top 10. “Audentior ito” is die baie gepaste leuse van ANHS…Daadkragtig Vorentoe. En dit is presies wat ons Alie-leerders tydens Kwartaal 2 van 2022 bewys het met die akademieseuitslae. Soveel leerders het van krag tot krag gegaan. ‘n Som totaal van 38 Graad 12 leerders het hulle klasposisies verbeter. Dit is werklik iets om op trots te wees.
Dit was duidelik uit die stand van punte dat ANHS se leerders ‘n werklike poging aan gewend het om aan dit wat belangrik is – akademie – aandag te skenk, en die onderwysers sien dit raak. ANHS wens graag die volgende leerders geluk wat die Top 10 van elke graad behaal het.
Grade 12
1 Wium Smit 90,83
2 Benathi Beje 85,33
3 Janco Labuscagnie 84
4 Robert Orrock 78,33
5 Sibongile Mhlontlo 77,83
6 Milani Mdwaba 77,67
7 Akhona Makhomfana
7 Henco Vorster 76,17
9 Buhle Moyake 75,17
10 Jaydin Johnson 71,83

Gr12 Wium Smit, Benathi Beje, Janco Labuscagnie
Grade 11
1 Saskia Naude 84,43%
2 Cassidy du Plessis 81,43%
3 Nyakallo Seema 78%
4 Sinclair Wright 76,43%
5 Marnus Snyman 74,57
6 Kayla Stephenson 74%
7 Reothabetse Mokhosoa 73,29%
7 Thato Motehuli
9 Mychaela Davy 72,14%
10 Mathys van der Vyver 69,71%

Gr11 Saskia Naude, Cassidy Du Plessis, Nyakallo Seema
Grade 10
1 Lohan Greyvenstein 85,43
2 Francois van Niekerk 84,71
3 Cody Joubert 81,43
4 Anli Germishuizen 80,00
5 Keithumetsi Mothehuli 76,71
6 Bianca Vorster 75,14
7 Caelin Nortje 74,57
8 Marques Botha 74,29
9 Erik Coetzer 74,00
10 Stefan Bothma 71,29

Gr10 Lohan Greyvenstein, Francois van Niekerk, Cody Joubert (afwesig)
Grade 9
1 Jani Louw 89,22
2 Franco Greyling 83,78
3 Mihlali Mzuzu 82,33
4 Nico Louw 81,11
5 Anmari du Toit 79,11
6 Pharell Booysen 75,56
6 Hylissa Viljoen
8 Lutho Selele 75,33
9 Asange Luningo 74,67
10 Kylie Webber 74,22

Gr9 Jani Louw, Franco Greyling, Mihlali Mzuzu
Grade 8
1 Mia Coetzer 88,67%
2 BeeJee Vorster 81,44%
3 Keith Istead 81,33%
4 Dawid Bothma 79,33
5 Elyon Moolman 77,78%
6 David Muir 77,11%
7 Lilitha Ntamo 77,00%
8 Tenelia Thomas 76,89%
9 Minentle Papu
9 Iminathi Lange 76,78%

Gr8 Mia Coetzer, Beejee Coetzer, Keith Isted
Geluk aan elke leerder wat sy of haar beste gegee het. Dit maak van jou reeds ‘n akademiese wenner!