Laer Volkskool Gimnastiek uitslae
Die volgende 12 leerlinge van Laer Volkskool het op vlak 1 aan die Karoo Gimnastics se winterkompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elke gimnas. Hulle het as volg presteer.
- Jurian Retief – Goud
- Marize Retief – Brons
- Terina Retief – Goud
- Ulrich Steynberg – Goud
- Janie Pretorius – Brons
- Elrie Pretorius – Goud
- Kate Pieterse – Brons
- Christopher van Zyl – Goud en Brons
- Ilana Verwey – Brons
- Sky Mostert – Brons
- Haley Mostert – Brons
- Miane van der Merwe – Brons