Laer Volkskool leerders presteer in Martial Arts
Die volgende leerders van die Raptors Martial Arts Club het Saterdag, 13 Augustus 2022, gegradeer na geel 1. Dit was ‘n harde dag van swoeg en sweet. Hulle het letterlik vir hul geelbelt geveg. Laer Volkskool is baie trots op die leerders.

Agter: Reaglin Maarman, Gert Theron, Jevan Arends Voor: AJ Cronje, Saskia Erasmus, Christiaan Marais, Nathan Cronje