Hoërskool Grens leerders verwerf Presidentsverkennertoekenning
Baie geluk aan Wian Jonker, Mariesa Kotze en Adolf Rademeyer van Hoërskool Grens wat die Presidentsverkennertoekenning suksesvol verwerf het. Die skool is baie trots op die leerders met hierdie uitstekende prestasie.