HS Rustenburg netbalspanne kwalifiseer vir SA-kampioenskappe
Netbal: NW Kampioenskappe te Potchefstroom (11 Jun 2022)
Al 5 die RHS-netbalspanne kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe! Die o.14A-netbalspan se bepalings sal eers op Woensdag, 15 Junie 2022, te Bergsig, plaasvind.
15A – Kwalifiseer vir SA kampioenskappe:
- Verloor 13-11 teen Potch Gimmies
- Wen 25-4 Hs Vryburg
- Wen 23-3 teen Bergsig
- Semi-finaal: Wen 17-11 teen Potch Volkies
- Finaal: Verloor 11-15 teen Potch Gimmies
16A – Kwalifiseer vir SA kampioenskappe:
- Wen 17-9 teen Potch Volkies
- Wen 28-5 teen Hs Vryburg
- Wen 18-13 teen Hs Wesvalia
- Wen 27-4 teen Harties
- Semi-finaal: Wen 16-15 teen KHS
- Finaal: Verloor 17-18 teen Potch Gimmies
17A – Kwalifiseer vir SA kampioenskappe:
- Wen 10-8 teen Potch Gimmies
- Wen 18-5 teen Hs Brits
- Semi-finaal: Wen 14-12 teen Potch Volkies
- Finaal: Verloor 12-15 teen Potch Gimmies
1stes – NW-Kampioene & kwalifiseer vir SA kampioenskappe:
- Wen 34-17 teen Potch Volkies
- Wen 34-15 teen Potch Gimmies
- Wen 44-16 teen Hs Vryburg
- Wen 43-7 teen Harties
- Semi-finaal: Wen 36-12 teen KHS
- Finaal: Wen 24-13 teen Hs Wesvalia

o.15A Netbalspan- Nina Breetveld, Crizann Hurn, Busi Xaba, Mia Malan, Mianke van der Merwe, Dané Klopper (afrigter), Lané Pieterse, Anya Matchett, Chloe Erasmus, Melandri Koen.

o.16A Netbalspan- Elsa Morris (afrigter), Marni Lombaard, Dane Volschenk, Elsje Gouws, Zane Maritz, Liandri de Wet, Karla Stieger, Chelize Durie, Kamogelo Molefe, Carike Arnold, Maritsa Coetzer (afrigter)

o.17A Netbalspan- Jané Kruger, Leruscha Snyman, Anja Oostuisen, Izaan Jacobs, Megan Hitge, Laurinda Botha (afrigter), Jané Venter (afrigter), Su-Mari Voster, Elri du Plooy, Zoë Vermaak, Micha van Vuuren.

1ste Netbalspan- Christin Olivier, Talita Du Preez, Riandre Botha, J-Dene Krugel, Jone Joubert, Sonika de Bruin, Andrya Joubert, Corlein Wissekerke, Danel Gouws, Ame Jacobs, Landrie jv Rensburg, Marianne Ray (afrigter)