Tag: Luggeweerskiet
-
HS Aliwal-Noord skut presteer by die 2021 SA Luggeweerkampioenskappe
Tydens die langnaweek van 24 en 25 September 2021 het die Suid-Afrikaanse Luggeweerkampioenskappe plaasgevind by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Skuts van regoor die land het deelgeneem ... -
Aliwal Noord Hoërskool skuts presteer
Op 13 en 14 Augustus 2021 het die Semi-finaal luggeweerskietkompetisie plaasgevind by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Ons 4 skuts het al 4 deelgeneem en soos gewoonlik ... -
By HS Bothaville is luggeweerskiet nou ‘n amptelike skoolsport
Dit is met groot opgewondenheid wat ons aankondig dat Bothaville Hoërskool nou by die Suid Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie (SANSSU) geaffilieer is en dat ons nou luggeweerskiet ... -
HS Sentraal Luggeweerskuts skiet medaljes los
Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal het uitstekend gevaar in die Luggeweerskiet afdeling. Baie geluk aan elke leerder: Reuben Duvenhage – o/21 – Goue Medalje(904-1000) Wentzel ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad skut skiet kolskoot
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad skut Joanice Pretorius neem deel aan OVL Liga Liggeweer op 19 September. Sy behaal ń 1ste plek – 0/16 – 10m, 69% en ... -
Hoërskool Schoonspruit leerder op teiken
Marcel Meyer het die volgende toekenninge behaal by die Klerksdorp Luggeweer Klub: Beste 10m o/16 Sporter Skut, Beste 3P o/16 Sporter Skut, Mees Toegewyde Sporter Skut, Beste 10m Sporter Skut ... -
HJS Paarl leerder verwerf goud by WP luggeweerskiet
‘n 15-jarige seun van Hoër Jongenskool Paarl, Herman Roux behaal goud by WP luggeweerskiet met ń persoonlike beste telling van 595.7. -
HS Sentraal skiet briljant
Hoërskool Sentraal leerders het deelgeneem aan luggeweerskiet. Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Sentraal wat gekies is vir die Vrystaat Luggeweerskietspan om aan die ... -
Hoërskool Upington skole skiet staatmakers
Tydens die kompetisie wat op 5 en 6 April by Hoërskool Upingon gehou is, het die Uppieskuts puik presteer en die nuwe skuts het vir die ... -
Hoërskool Ben Vorster Skuts Mik Sekuur
Die Hoërskool Ben Vorster se skyfskietspan het weer gewys waar die teikens se kolskote lê. Hulle is fynskuts, wat hard werk, en het die vrugte daarvan ... -
Bellville-Noord leerder vaar uitstekend in skiet
Hanco Vrey (gr. 6, Laerskool Bellville-Noord) het gekwalifiseer vir die WP kampioenskappe in HFT (Hunter Field Target) wat op 23 en 24 Februarie in die bloedig ... -
Hoërskool Uppington se Skoleskiet kompetisie
Uppies het met ‘n groot aantal nuwe skuts die jaar begin en het ook hul eerste rolstoel lugpistoolskut. Hotazel se skietkompetisie van 8 en 9 Februarie ... -
Hoërskool Sentraal presteer tydens Prysskiet 1 te Fichardtpark
Baie geluk aan die volgende skuts van Sentraal wat tydens die Prysskiet 1 gehou op 1- 2 Februarie te Fichardtpark die volgende prestasies behaal het? ...