Rustenburg Brits and surrounds
-
Laerskool David Brink Kwartaal 2 hoogtepunte
Laerskool David Brink Kwartaal 2 hoogtepunte. Charity Brinkies participated in REACH FOR A DREAM’S Slipper Day! Every one enjoy this fun day! Blaartjiekompetisie Veels ... -
Laerskool David Brink sport uitblinkers
Laerskool David Brink sport uitblinkers: Saterdag, 14 Mei, het die Luiperds se senior rugbyspan gespeel te Olenpark, Potchefstroom. Ons eerste span het die voorreg ... -
Mnr & Mej Hoërskool Rustenburg 2022
Mnr. & Mej. Hoërskool Rustenburg 2022 Die Rusties sit nόg ‘n puik produksie op die verhoog! Op 25 Mei, 2022 het die Rusties hulle ... -
Hoërskool Rustenburg vs. Bergsig- Hokkie
Hoërskool Rustenburg vs. Bergsig- Hokkie. Die Rusties HET al hokkie gespeel, die Rusties KAN hokkie speel! Donderdag (26, Mei 2022) en Vrydag (27 Mei, ... -
Rugby spanfoto’s – Hoërskool Rustenburg
Hier is die Hoërskool Rustenburg se rugbyspanne wat gaan speel in die 2022 sportdag tussen Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Montana. Ons gesels ook met ... -
Bergsig Academy North West Hockey
Congratulations to the following learners with their inclusion in the NW Hockey team. We are extremely proud of you! U18 boys – Alvah Sithole ... -
Bergsig Academy North West Netball
Congratulations to the following learners with their inclusion in the North West Netball Team. Indeed a great achievement! We are extremely proud of you! ... -
Hoërskool Rustenburg sport uitslae
Hoërskool Rustenburg Netbal vs. Bergsig Op Donderdag 5 Mei, 2022 het RHS se Netbalspelers die doele behoorlik laat sink teen Bergsig tydens hulle liga-bepaling ... -
Laerskool Rustenburg netbal deur na Noordwes kampioenskappe
Baie geluk aan ons o.13A-span wat algeheel derde eindig tydens die Bojanala se Best schools kompetisie. Ons is ook geweldig trots op ons o.11A-span ... -
Laerskool Brits hokkiedogters tot provinsiale spanne verkies
Baie geluk aan die volgende hokkiedogters wat verkies is tot provinsiale hokkie spanne! O.13 Hokkiedogters O.12 Hokkiedogters -
Laerskool Brits hokkieseuns tot provinsiale spanne verkies
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot Provinsiale hokkiespanne! O.12 Hokkieseuns -
Laerskool Brits leerder gekies vir Noordwes hokkiespan
Baie geluk aan Lucian Greyling wat verkies is vir die Noordwes hokkiespan! -
Britsies verwerf Noordwes-Kleure
Die volgende Britsies het Noordwes-kleure in netbal verwerf. Baie geluk aan ons Laerskool Brits netbaldogters! -
Hoërskool Rustenburg het 26 spelers in die Noordwes-span
Hoërskool Rustenburg is baie trots op hierdie 26 netbalspelers wat verkies is tot die Noordwes netbalspan Hulle is: 18 NW-netbalspan: Riandre Botha en Charlize ... -
Redeneer soos net ‘n Hoërskool Rustenburg redenaar kan
Redeneer soos net ‘n Hoërskool Rustenburg redenaar kan. Daar is 20 Rusties wat deurgedring het na die volgende rondte van die ATKV-redenaars wat 3 ... -
Die Hoërskool Rustenburg Rustieraad gaan op toer
Die rusties gaan op toer! Donderdag (5 Mei, 2022) en Vrydag (6 Mei, 2022) het die Rustieraadvoorsitters vir die Gr. 7-leerders ‘n voorskou gegee ... -
Britsies ingesluit in die Noordwes Luiperdspan
Die volgende Britsies is ingesluit in die Noordwes Luiperdspan wat die provinsie gaan verteenwoordig. Dis ‘n puik prestasie. -
Quality Chess at Grenville High School
Thank you to the learners who represented Grenville High School at the 2022 District Schools Chess Championships at Brits on Monday, 23 May. Congratulations ... -
Hoërskool Rustenburg Dogtershokkie: Liga-bepaling vs Potchefstroom Gimnasium
Hoërskool Rustenburg Dogtershokkie: Liga-bepaling teen Potchefstroom Gimnasium (17 Mei 2022) 1ste: Verloor 1-2 2de: Wen 5-0 16A: Verloor 1-3 16B: Wen 3-1 15A: Verloor ... -
Hoërskool Rustenburg Netbal Liga bepaling vs Grenville High
Hoërskool Rustenburg Netbal uitslae soos op 17 Mei 2022 Netbal: Liga-bepaling teen Grenville High & Harties (17 Mei 2022) 1 ste: Wen 40-7 teen ... -
Die Hoërskool Rustenburg OPEDAG
Die Hoërskool Rustenburg OPEDAG. Die Rusties het goed gesorg vir behoorlike PRET tydens hulle opedag wat Donderdag 19 Mei, 2022 plaasgevind het waar hulle ... -
Hulle noem dit ruiterkuns, maar Hoërskool Rustenburg noem dit Rustie-talent
Hulle noem dit ruiterkuns, maar Hoërskool Rustenburg noem dit Rustie-talent! Baie geluk aan Kaitlin Louw en haar perd, “Hands At Work”, wat as Victrix ... -
Laerskool Rustenburg rugbyspelers verteenwoordig Luiperds
Baie geluk aan die volgende Laerskool Rustenburg o.13 en o.12 seuns wat verkies is om die Luiperds o.12 & o.13 in 2022 te verteenwoordig. ... -
Laerskool Rustenburg netbal uitblinker
Laerskool Rustenburg is baie trots op Anelia Nel, ‘n o.12 netbalspeler wat die naweek verkies is tot die o.12 Noordwes netbalspan. Hulle gaan van ... -
Laerskool Rustenburg boogskietspan presteer by Baillie Park Interskole
Laerskool Rustenburg boogskiet het Saterdag, 14 Mei aan die Baillie Park Interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Die Wilgers, Potchefstroom deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi ... -
Laerskool Rustenburg o.13 tennisspanne presteer
Larries se o.13 seuns- en meisiestennisspanne het die afgelope naweek 13 en 14 Mei aan Laerskool Mooirivier se Tokkies Prestige Tennistoernooi vir o.13 spanne ... -
Hoërskool Rustenburg Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1
Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1. Hoёrskool Rustenburg Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1. Rustie-akademie is TOPKLAS! Gr 12 Top 20-Uitslae (Gr. 12): ... -
Laerskool Rustenburg skaak nuus
Die Super 12-skaak het op Saterdag, 7 Mei in Pretoria by Sol-Tech plaasgevind. Laerskool Rustenburg het teen 21 skole deelgeneem en wag nog vir ... -
Hoërskool Rustenburg NWU prestige-sportreeks semifinale uitslae
Hoërskool Rustenburg NWU prestige-sportreeks semifinale uitslae Die Hoёrskool Rustenburg het die 26ste en 27ste April 2022 die NWU prestige-sportreeks semifinale aangebied wat deur 16 ... -
Hoërskool Rustenburg gholfspelers wys hul staal
Hoërskool Rustenburg gholfspelers wys hul staal: NWU Prestige Sportreeks (Finale): Gholf te Pretoria (25 April 2022). Superreeks-wenners! Algeheel: 1ste Juniors: 1ste Seniors: 2de – ... -
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by RHS
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by RHS! Larries boogskiet het Saterdag, 7 Mei aan die RHS interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Rustenburg deelgeneem. Ons Larrieskuts het ... -
Die ATKV-Buffelspoort semi-finale wink Hoërskool Rustenburg Debatspanne
Hoёrskool Rustenburg het 7 debatspanne wat deurdring na die semi-finale wat in Augustus 2022 by ATKV-Buffelspoort gehou word! Juniorafdeling Teenstander HS Rustenburg (Derik ... -
Hoërskool Rustenburg Old-Boys begin ‘n nuwe tradisie
Hoërskool Rustenburg Old-Boys begin ‘n nuwe tradisie.Die RHS Old Boys het Dinsdag, 26 April 2022, ‘n nuwe tradisie begin genaamd die “baadjie-oorhandiging”. Tydens dié ... -
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan maak skoonskip
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan het sy onder-13 eweknieë dit nagedoen en skoonskip gemaak by vandag, Maandag die 25ste April, se Bojanala ... -
How to leverage visa-free travel to teach abroad
South African passport holders can travel to 104 countries around the world visa-free. For those looking to spread their wings, following two-years of lockdown, ... -
Laerskool Rustenburg tennisspelers help NW presteer
Laerskool Rustenburg help NW presteer! Ons is baie trots op twee Larries tennisspelers wat instrumenteel was in die o.10 NW-span se oorwinning van 69-15 ... -
Grenville High School learners participated in a chess tournament
The following Grenville High School learners took part in a chess tournament over the course of the weekend. Galaletsang Sera Vusumuzi Galetlole Thoriso Mokoena ... -
Laerskool Rustenburg tennis wen oortuigend in Harties
Laerskool Rustenburg wen oortuigend in Harties. Rustenburg Laerskool se o.13 gemengde dubbels tennisspan het vandag (Vrydag 22 April) oortuigend teen die ander skole in ... -
Renowned education specialist to head up Curro’s new Learner Support Unit
Curro, the JSE listed independent school group is proud to announce the appointment of author and education specialist, Johan van Lill as project coordinator ... -
Hoërskool Rustenburg oudleerder bring nuwe lewe na die verhoog
Die beroemde oud Hoёrskool Rustenburg leerder, Jannes Erasmus, bring nuwe lewe na die verhoog. Jannes het ‘n Afrikaanse musiekblyspel genaamd “Die Gelofte” geskryf en ...