Laerskool M.L. Fick sport nuus
Rugby:
Baie geluk aan JC Menezies wat gekies is vir die o.13 Luiperds – span. Ons is trots op jou!

JC Menezies
Netbal:
Baie geluk aan Remmogo Mabusela wat in die Noordwes – netbalspan ingesluit is. Ons is trots op jou!

Remmogo Mabusela
Hokkie:
Baie geluk aan Dihan Swart en Thato Malongane wat gekies is vir die Noordwes-hokkiespan. Ons is trots op julle!

Dihan Swart

Thato Malongane