Hoërskool Lichtenburg rugby uitblinkers
Rugby o.18 Cravenweek
Baie geluk aan Hoërskool Lichtenburg se o.18 seuns wat gekies is om deel te wees van die Luiperds se o.18 Cravenweekspan.
- Ben Katake
- Zandro Coetzee
- Erich Snyman
- Vuyo George
- Dries Scheepers
- Collin Pereira
Baie geluk ook aan ons twee afrigters wat deel is van die afrigtingspan, Mnr Michael Bondesio en Mnr Rigardt Matthee.
o.18 Akademieweek
Baie geluk aan ons o18 seuns wat gekies is om deel te wees van die Luiperds se o/18 Akademieweekspan.
- Luan du Plessis
- Meyers Olivier
Rugby o.17 Rhino week
Baie geluk aan ons o.17 seuns wat gekies is om deel te wees van die Luiperds se o.17 Rhino week span.
- Antonio Vajsel
- Renier Rall
Baie geluk ook aan Mnr Frank du Preez wat deel is van die afrigtingspan.
o.16 Doom Gouws week
Baie geluk aan ons o16 seuns wat gekies is om deel te wees van die Luiperds se o/16B Doom Gouws week span.
- JJ Jonker
- Benre Pollard