Potchefstroom Gimnasium se eie tennisster
Potchefstroom Gimnasium se eie tennisster. Mari-Louise van Zyl het Suid-Afrika in Zimbabwe by die kwalifiserende rondte vir die Afrika-kampioenskappe verteenwoordig. Sy kwalifiseer nadat dit een van haar beste wenne nóg was. Hoewel Mari-Louise nou o.16 is, is sy nommer 376 in die wêreld by o.18. Gimmies is bitter trots op jou!