Laerskool Gansbaai VS Laerskool De Villiers Graaff Interskole 2022 uitslae
Op Saterdag 20 Augustus was dit weer tyd vir die jaarlikse Interskole kragmeting tussen Laerskool Gansbaai en Laerskool De Villiers Graaff. Goeie netbal en rugby is gespeel en nie eens die weer kon die gees demp. Hier volg die uitslae.
Netbal
- o.7A wen 4-0
- o.7B wen 3-0
- o.8A wen 4-0
- o.8B wen 5-0
- o.9A wen 1-1
- o.10A wen 6-2
- o.10B wen 7-0
- o.11A wen 6-1
- o.12B wen 4-0
- o.12A wen 12-0
- o.13 A wen 16-14
Rugby
- o.11 gelykop 10-10
- o.13 verloor 36-5
Baie dankie aan al die leerders personeel en ondersteuners wat ‘n bydrae kon lewer aan die sukses van die dag.