Tag: Judo
-
Laerskool WA Joubert judo uitblinker
Laerskool WA Joubert leerder Caylee Johannes is gekies vir die Kaapse Wynland Judo span wat aan die SA Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem by Nelson Mandela Universiteit ... -
Laerskool Courtrai leerder presteer by die Kaapse Wynland Judoproewe
Baie geluk aan Jurian Dreyer (graad 7, 13 jaar oud) van Laerskool Courtrai wat gedurende die vakansie in Saldanha aan die Kaapse Wynland judoproewe deelgeneem het ... -
Muir College judoka received gold at NMBJ district championships
Congratulations to Muir College Grade 4 learner; Kwakuhle Mfama participated in the NMBJ District Championship at the Fairview Sports Centre and won a gold medal for ... -
Laerskool Gene Louw leerder presteer in Judo
Laerskool Gene Louw is baie trots op Elzette Bester wat haar blou gordel in Judo verwerf het. Die AWSUM First Quarter Highlights gedrukte uitgawe is beskikbaar ... -
Pretoria Boys High Judoka took gold at National Ranking Event
Pretoria Boys High School would like to congratulate Marcíano de Oliveira (Form V) who took the Gold medal in the Individual Cadets (Group 4) at the ... -
LS Noord-Eind leerder ontvang 2 silwer medaljes by Kaapse Wynland Judo Toernooi
JUDO NUUS – Lee Burger van Laerskool Noord-Eind het 2 silwer medaljes in haar gewigklas ontvang by ‘n Kaapse Wynland Toernooi. Baie geluk! -
Courtrai Primary learners judo chop their way to gold & silver medals
Two learners from Courtrai Primary School recently competed in an open tournament and achieved the following wonderful results: -
Leerders verteenwoordig Laerskool Witpoort by Judo toernooi
3 Laerskool Witpoort leerders het op Saterdag, 1 Februarie 2020 aan hul Pretoria Martial Arts (PMA) club se Ippon & PMA Judo toernooi deelgeneem. Baie geluk ... -
Laddsworth Primary siblings compete at KZN Judo Competition
Laddsworth Primary School siblings; Finn Starling in Grade 4 and Noa Starling in Grade 1, competed in the KZN Judo Competition in Westville on Saturday 9 ... -
Laerskool Monumentpark leerders gradeer in judo
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Monumentpark wat Saterdag by die PMA Judo Graderingskliniek gekwalifiseer het vir hulle nuwe belde: Sophia van Niekerk (Junior ... -
Hoërskool Montana Judoka is dubbele wêreldkampioen
Louis Meiring in graad 10 het vanaf 2-10 November in Australië deelgeneem aan die Australian International Judo Competition, waar hy ‘n silwer medalje verwerf het. In ... -
Curro Sitari Judoka presteer by Wes-Kaap toernooi
Curro Sitari leerders, Beula (graad 1) en Sarah (graad 7) Swanepoel het onlangs deelgeneem aan die Wes-Kaap Judo-toernooi waar albei ‘n derde plek behaal het. Baie ... -
Laerskool Menlopark Judoka presteer uitstekend
Laerskool Menlopark Individuele en buite skool prestasies Judo: Kean Erasmus 1. Best Novice Boy 2019 in die Tshwane Judo Federation – regional ranking toernooi’e 34 gevegte ... -
Koppie Alleen PS leerders presteer by Judo Kampioenskappe
Mia Jonker en Diaan Jonker, leerders van Koppie Alleen Primêre Skool het op Saterdag, 19 Oktober aan die Jannie Kruger Judo Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. By ... -
Kyalami Prep learner to represent SA in judo at Common Wealth Games
Congratulations to Brennan de Lange, a learner at Kyalami Preparatory School, on being selected to represent SA in judo at the Common Wealth Games! Wishing you ... -
Laerskool Nelspruit judokas presteer
Laerskool Nelspruit judokas het in 2019 die volgende uitslae behaal. Baie geluk aan elkeen met die pragtige prestasies. Waldo Moolman: Ekurhuleni kleure; Vierdeplek by die SA ... -
Koppie Alleen Primary Judoka excel
The following learners of Koppie Alleen Primary participated in the Harmony Judo Club Competition on Saturday, 5 October 2019. Congratulations to all these judoka for their ... -
LS Wierdapark leerders vaar goed by Judo Kampioenskappe
SA Ope Judo Kampioenskappe Laerskool Wierdapark is baie trots op hierdie twee Judo manne wat met hul deelname aan die 2019 SA Judokampioenskappe tydens Julie vanjaar, ... -
Laerskool Pretoria-Oos Judoka vat goud
Keegan Nyembe het die naweek in Uitenhagen aan die laaste Nationale Judo kompetisie deel geneem en goud gewen. Keegan bly dus vir die tweede jaar in ... -
JHB Schools achieve a whopping 53 medals at Judo Championships
It was an action packed week at the 2019 SA Judo Championships hosted by Sedibeng at the Emerald Casino Resort from the 30th June to the ... -
Laerskool Koppie Alleen leerders neem deel an judo kompetisie
Die volgende leerders het op 27 Jul 2019 aan die Riebeeckstad Judo Club Kompetisie deelgeneem. -
VBS George leerder neem deel aan die Eden Junior Judo-proewe
Judo-Ster, Bo van Schalkwyk het aan die Novice-afdeling van die Eden Junior Judo-proewe deelgeneem en ‘n 3de plek behaal. Hy is opgeneem in die Eden-span wat ... -
Hoërskool Florida judoka presteer
Baie geluk aan Ruan Delport (gr. 10) wat vanaf 30 Junie 2019 tot 4 Julie 2019 aan die SA Judo-ope kampioenskappe te Emerald Casino in Vanderbijlpark ... -
Laerskool Menlopark judoka verwerf goud by SA kampioenskap
Kean Erasmus het gedurende die skool vakansie by “SA Open Judo Championships” deelgeneem by Emerald Casino aan die “SA Novice Schools Championships” in die o.7 -24kg ... -
Koppie Alleen Judoka receives SA colours
Mia Jonker participated at the South African Judo Championships at Emerald Casino from 30 June until the 4th of July. She won a Gold medal for ... -
Laerskool Witpoort judoka presteer uitstekend
Deagen Webster ‘n leerder van Laerskool Witpoort het tydens die skoolvakansie vanaf 1-4 Julie deelgeneem aan die SA Open Championship in Judo by Emerald Resort in ... -
Hoërskool Grens judoka verwerf 2 silwer medaljes
Judo Storm Hale het in die vakansie aan die SA Judo Kampioenkapsbyeenkoms in Van der Bijlpark deelgeneem. Sy verwerf twee silwer medaljes in twee verskillende gewigsgroepe. ... -
Laerskool Wierdapark Judoka word vereer
Laerskool Wierdapark wens hierdie twee leerders geluk met hul puik prestasies by die Judo SA Ope gedurende die vakansie. Keanu Goss het ‘n goue en Damian ... -
Koppie Alleen judoka performs at competition
The following learners participated in Bloemfontein in the Jannie Kruger Academy Judo Competition on Saturday 25 May 2019. -
Judokas van Laerskool Muldersdrif ingesluit in SA Skole span
Die volgende leerders van Laerskool Muldersdrif gaan West Rand Judo Association verteenwoordig by die SA Skole en SA Ope gedurende 30 Junie 2019 tot 4 Julie ... -
St John’s College learner selected for Gauteng Judo Team
Congratulations to St John’s College learner, Alexandros Zigiriadis who has been selected to represent the Gauteng Judo Federation on tour to Leipzig, Germany from the 1-12 of ... -
HS Grens leerder verower medaljes tydens Judo Toernooi
Judo Storm Hale het aan die Robbie Harmse Judo Toernooi deelgeneem. Sy verwerf ‘n silwer en ‘n goue medalje. Veels geluk. -
Paul Roos Gimnasium leerder ingesluit in Nasionale SA Judospan
Righardt van Rensburg (Graad 10) het die Nasionale Judoproewe gewen in die 0/18 (90kg afdeling) op 4 Januarie in Kaapstad. Righardt is ingelsuit in die Nasionale ...