Die Hoërskool Rustenburg leerders presteer in Judo
Die Hoërskool Rustenburg leerders presteer in Judo. Die afgelope naweek, 25 en 26 Junie 2022, prestreer die Rusties by die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskap wat te Nelson Mandela Bay Universiteit plaasgevind het. Ricardo Enos (Gr. 8) verwerf goud tydens dié byeenkoms en is al vir 7 jaar die onoorwonne kampioen. Henk de Neys (Gr. 12) en Marli de Neys (Gr. 10) verwerf beide silwer by dié byeenkoms.

Ricardo Enos (Gr. 8) verwerf goud by die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskap

Henk de Neys (Gr. 12) verwerf silwer by die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskap

Marli de Neys (Gr. 10) verwerf silwer by die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskap