Hoërskool Rustenburg krieket berei voor vir die krieketseisoen wat voorlê
Gedurende die week van die 27ste Junie tot die 1ste Julie, het die Rustie-krieketspelers aan die NWU PUK-krieketklub se wintertoernooi ter Potchefstroom deelgeeneem. Die Hoërskool Rustenburg spelers het die voorreg gehad om hul kolwe af te stof teen groot skole soos Potch Gimmies, Monnas, Kempton, Garsfontein en Montana ter voorbereiding vir die krieketseisoen wat voorlê.

Regan Smook (Gr. 11)

Waldo Mantjies (Gr. 12)