Hoërskool Rustenburg Gr 11 leerder is in die kollig
Hoërskool Rustenburg leerder Zachary Wangra (Gr. 11) is in die kollig! Zachary maak sy verskyning in die splinternuwe program, “Kloon”. Die Rusties is trots en opgewonde saam met Zachary oor die avontuur wat voorlê! Die eerste episode wys 9 Julie 2022 op KyKNet, kanaal 146.