Laerskool Rustenburg krieket uitslae
Laerskool Rustenburg Krieket l Super 12 se o.11- en o.13 – krieketseuns was baie suksesvol in die afgelope Super 12- kriekettoernooi. Die toernooi is vanaf 11 tot 16 Julie aangebied. Die seuns het pragtige krieket gespeel en dit was fantasties om die groei en ontwikkeling van die seuns waar te neem. Daar was 20 skole wat aan die toernooi deelgeneem het.
Larries het ‘n algehele 3de plek verwerf. Baie geluk aan al die seuns en afrigters betrokke met hierdie uitnemende prestasie. Larries is baie trots op hierdie twee spanne en hulle afrigters! #geskiedenismakers #trotseLarrie
o.11 Foto

Agter: Mnr. Friedel De Wet (Afrigter), JP Hattingh, Ruwan Jacobs, Ayden Nel, Leyten Bosse, Aiden de Beer, Blayne Nel, Mnr. Gerhard Pretorius (Hulpafrigter) Voor: Jayden Breedt, Reinhard Heyneke, Eldrich Gezorke, Divan le Roux, André Jacobsz, Celliers Erasmus Afwesig: Denru Venter
o.13

Voor: Evan Erasmus, Ruandre Booysens, Ashton Ferreira, Marno De Witt, Kiefer Wenhold, Keanu van Vuuren Agter: Lohan Reynecke, Ryan Pretorius, Carsten Wenhold, Dehan Jacobs, JP Blignaut, André van den Berg, Hendri Kemp, Branden Bosse. Afrigter: Johnny Tredway Hulpafrigter: Corné Grobler