14 Ferdinand Postma taalboffins in Top 20 van twee Afrikaanse Olimpiades
6 Ferdies (Leerders aan Ferdinand Postma Hoërskool) eindig onder die Noordwes se top 20 leerders in vanjaar se Afrikaanse Olimpiade (Huistaal) en so ook 8 Ferdies onder die Noordwes se top 20 leerders in vanjaar se Afrikaanse Olimpiade (Eerste Addisionele Taal). Geluk aan al die taalboffins!
Hiermee die leerders se posisies in die Noordwes:
Huistaal:
1 – Theoni Maritz
9 – El-Zaan Palm
9 – Megan Muller
14 – Benita Mostert
15 – Monique Terblanche
20 – Ansuné Zitske
Eerste Addisionele Taal:
3 – Zaida Anthony
5 – Nerissa Manyati
7 – Aninka Muller
14 – Casmeeré Williams
16 – Simeon Snyman
17 – Joye Fransman
18 – Skyla Schroll
20 – Thato Leping