Laerskool Rustenburg ruiters presteer
Laerskool Rustenburg is baie trots op die volgende Larrie Ruiters!
- Marenelle J. V. Rensburg
- Danel Steynberg
- JW Diedericks
- Janó Fernandes
- Marnó Fernandes
- Izé Pretorius
- Nia Erasmus
- Zjané Cloete
- Elizna Cloete
Laerskool Rustenburg is as die wenners van die Skole Ligas sowel as die finale skou aangewys. Elke ruiter en sy/haar perd het beslis hul deel gedoen! Baie geluk aan elke ruiter ons is trots op julle.

Voor: Izé Pretoius, Nia Erasmus. Middel: Marnó Fernandes, Zjane Cloete, Janó Ferandes. Agter: JW Diedericks, Elizna Cloete, Marenelle Jansen van Rensburg. Afwesig: Danel Steynberg