Hoërskool Rustenburg-gholfers kom algeheel 10de uit 23 spanne
Hoërskool Rustenburg-gholfers kom algeheel 10de uit 23 spanne tydens die Hoёrskole Gholf SA kampioenskappe wat by Humewood Gholfbaan in Port Elizabeth plaasgevind het! Groot skole soos Paarl Boys High, Affies, Grey College en Waterkloof het aan die byeenkoms deelgeneem. Hendré Naude eindig algeheel 21ste uit 92 spelers! Die Rusties is in besonders #RustieTROTS op elke speler vir die puik prestasie.

Aidan Drummond, Jordan Goosen, Stefan Krüger, Hendré Naude

Hendré Naude, Stefan Krüger, Jordan Goosen, Aidan Drummond