Hoër Volkskool Potchefstroom skuts haal provinsiale span
Die volgende leerders van Hoër Volkskool Potchefstroom het almal Skyfskiet NW behaal: Hulle is soos volg:
- Shani Nel
- Carley Swanepoel
- Graham Conradie
- Dilon Dreyer
- Wian v Rensburg
- AB Brink
- Gerhard Labuschagne