HS Fichardtpark onderwyser top atleet
Baie geluk aan Juf. Yolandi Stander wat ‘n goue medalje by die Senior Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe in Kaapstad, verwerf het. Juf. Yolandi behaal ‘n afstand van 57,90m in die diskus-item. Die Fichies bars van trots vir Juf. Yolandi!