HS Fichardtpark muntlegging vir Outisme
Een van ons waardes van diensbaarheid word uitgeleef. Die Fichies het op Vrydag, 13 Mei hul harte oopgemaak ten bate van Outisme Bewusmaking. Die ATKV Jeugtak van Fichies het die inisiatief gereël. Alle fondse is aan Lettie Fouché Skool geskenk.