AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Exciting news – Clarendon High School for Girls’ to set the standard regarding ICT

  • ’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê

  • HTS Sasolburg hosted an all technical school skills competition

  • Aliwal North Primary netball end season with a mini “Fast Five” tournament

  • Hoërskool Ermelo ruiters presteer by 4de SANESA “Qualifier”

Tag: Fondsinsameling

Home›Posts Tagged "Fondsinsameling"
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    2nd Jun 2022
    192
    0

    HS Fichardtpark Manne-aand 2022

    Hoërskool Fichardtpark het Woensdag, 25 Mei weereens hulle bekende Bunny-Chow Manne-aand aangebied. Jaco Peyper, Helgaardt Muller en Robert Ebersohn was gaste vir die aand. Die bekende ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    1st Jun 2022
    201
    0

    HS Fichardtpark muntlegging vir Outisme

    Een van ons waardes van diensbaarheid word uitgeleef. Die Fichies het op Vrydag, 13 Mei hul harte oopgemaak ten bate van Outisme Bewusmaking. Die ATKV Jeugtak ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    21st Mar 2022
    516
    0

    Laerskool Bellville-Noord samel fondse in met Alles-behalwe-‘n-skooltas-dag

    Laerskool Bellville-Noord het Vrydag, 18 Maart, fondse ingesamel vir ons Eon Muller-fonds (vir behoeftige leerlinge) met ‘n Alles-behalwe-‘n-skooltas-dag. Dié leerlingraad het die idee gekry. Meeste het ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    24th Feb 2022
    136
    0

    Hoërskool Witteberg Fun Run fondsinsameling

    Op Woensdag, 16 Februarie, het Hoërskool Witteberg ‘n Fun Run aangebied vir die insameling van hul ATKV-projek vir 2022. Witteberg bedank elke lid van die publiek ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    30th Oct 2021
    544
    0

    Laerskool Du Preez van Wyk se McDupie Drive Thru

    Laerskool Du Preez van Wyk se McDupie Drive Thru was ‘n reuse sukses,  daar was hamburgers, roomys en koeldrank verkoop deur die graad 7-leerders. Dankie aan ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    25th Aug 2021
    503
    0

    Koekies bring geld in vir Laerskool Bellville-Noord se Eon Muller-fonds

    ‘n Hele paar pakkies heerlike kraakvars koekies wat deur Niques Cookies, ‘n besigheid van een van ons ouers (me. Bouwer) geskenk was, het ‘n hele paar ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    11th Aug 2021
    343
    0

    Laerskool Hugo Rust Diensraad Groep 4 fondsinsameling

    My naam begin met XYZ….wie / wat is ek, dit is hoe Vrydag vir Laerskool Hugo Rust begin het vol pret en kleur  deur die diensraad ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    2nd Aug 2021
    512
    0

    Eben Dönges Primêre Skool bied hul eie Drive Thru aan

    Eben Dönges Primêre Skool  bied die laaste Vrydag van elke maand ons eie Drive Thru aan hier by ons skool. Daar is elke keer heerlike kos ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    2nd Aug 2021
    706
    0

    Laerskool Bellville-Noord samel fondse in deur kleurvol te wees

    Laerskool Bellville-Noord se leerlingraad (onder leiding van me. McCarthy) wou al verlede kwartaal geld vir ons Eon Muller-fonds insamel met ‘n Monochroomdag. Ongelukkig het vlak 4 ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    13th Jul 2021
    504
    0

    Hoërskool Suid-Natal se SPCA/DBV Insameling

    Hoërskool Suid-Natal se SPCA/DBV Insameling. Baie dankie aan elke leerling wat bygedra het! Mnr Zietsman, Carla Kretzschmar en Janus Wagenaar het dit als vandag gaan aflewer. ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    7th Jul 2021
    372
    0

    Laerskool Stulting Warrior Race

    Laerskool Stulting het weer hul jaarlikse Warrior Race vir 4-6 jarige kleuters aangebied. Al die maatjies van die kontrei was uitgenooi om die dag saam te kom ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    2nd Jul 2021
    363
    0

    Hoërskool Hoopstad Gr 8’s hou ‘n kombers fondsinsameling

    Koop ‘n Kombers! Die Graad 8’s verkoop lieflike, sagte, warm komberse teen R350(enkelbed-grootte) en R500(koningin-grootte). Die komberse se kleure is GROEN, DONKER BLOU, BEIGE en GRYS ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    15th Jun 2021
    347
    0

    Truida Kestell Mielieprojek

    Truida Kestell het mielies geborg gekry as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek ten bate van die skool. Die mielies is geplant op een van die boere se ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    1st Jun 2021
    413
    0

    Hoërskool PJ Olivier hou hul eerste Drive Through

    Hoërskool PJ Olivier het op 28 Mei 2021 hul heel eerste Drive Through by hul koshuis, Huis WEG Louw, gehou. Mense kon hul bestellings via WhatsApp ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Charl Paulse
    30th Apr 2021
    471
    0

    Laerskool Grens hou fondsinsameling 2021

    Laerskool Grens het `n “Boere opdress Dag” gehou ten bate van fondsinsameling. Die leerders het omtrent die onderwysers vermaak met die kledingstukke. Die AWSUM First Quarter ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    19th Apr 2021
    398
    0

    HS Volksrust Gr 8’s hou fondsinsameling

    Hoërskool Volksrust het  op Saterdag, 17 April 2021 het graad 8A2 worsbroodjies in die dorp verkoop ten bate van Adopt a Kid, ‘n fondsinsamelingsaksie wat jaarliks ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    16th Apr 2021
    407
    0

    Laerskool Bailliepark hou fondsinsameling vir PAWS

    Laerskool Bailliepark het ‘n suksesvolle fondsinsameling vir PAWS, ons hawe vir verlore diere gehou, baie dankie aan elke persoon wat ‘n bydrae gemaak het om hierdie ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    14th Apr 2021
    324
    0

    HS Aliwal-Noord ondersteun Droogte hulp fondsinsameling

    Bean Extreme inspireer ons Allies met hulle boodskap van hoop. Vir die eerstekeer in die geskiedenis sal die gróót Oranjerivier aangedurf word vanaf sy oorsprong uit ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    14th Apr 2021
    305
    0

    Successful fundraising event held by HS Volksrust

    On the 10th of April Grade 8E3 from Volksrust High School held a fundraiser for the underprivileged learners in the school.  Every learner worked so hard ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Andreneza Damonse
    12th Apr 2021
    412
    0

    Laerskool Stulting hou ‘n fondsinsameling veeveiling

    ‘n Uiters suksesvolle veiling ten bate van Laerskool Stulting en met die samewerking van GWK – Humansdorp  is op Woensdag 31 Maart gehou.   Verskeie ouers ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Charl Paulse
    26th Mar 2021
    471
    0

    LS Aliwal-Noord neem deel aan fondsinsamelings projek

    Laerskool Aliwal-Noord het vanjaar weer aan die Ina Paarman/Señor Chef fondsinsamelings projek deelgeneem. Hierdie projek het twee weke geduur. Soos in die verlede was die fondsinsamelings ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    16th Feb 2021
    380
    0

    Laerskool Aliwal-Noord Senior Chef fondsinsameling

    Die Laerskool Aliwal-Noord gaan hierdie jaar, soos in die verlede, ‘n fondsinsameling hou.  Ons gaan weer Senior Chef / Ina Paarman produkte verkoop.  Ondersteun ons asb. ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    23rd Nov 2020
    890
    0

    Laerskool Park trollie-projek wenners

    Die wenners van Laerskool Park se trollie-projek is as volg: 1ste trollie ter waarde van R3 000 – Lee Muller 2de trollie ter waarde van R3 ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    18th Nov 2020
    573
    0

    Hoërskool Porterville hou ‘n fondsinsameling veeveiling

    Hoërskool Porterville se landbou gaan van krag tot krag. Met fondse vanaf die WKOD, kon HSP ‘n skaapkraal opsit wat met die nuutste tegnologie (RFID) werk. ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    28th Aug 2020
    838
    0

    Laerskool Rustenburg gee om

    Wanneer skole hande vat gebeur daar “magic”  Volg die volgende twee weke saam met ons die storie van die “reisende baniere”.  Laerskool David Brink, Laerskool Rustenburg ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    28th Aug 2020
    590
    0

    KYK: Welkom Volkskool vat hande in virtuele fietstrap

    Op Vrydag 18 September 2020 vat Welkom Volkskool en Primêre Skool Naudeville hande in ‘n virtuele fietstrap van 1153 km as deel van ‘n fondsinsameling. Hulle ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Meinette van Zyl
    31st Mar 2020
    758
    0

    Laerskool Lochnerhof samel geld in vir Boere Droogtehulpfonds

    Laerskool Lochnerhof se leerderleiers van 2020 het in die eerste kwartaal ‘n projek geloods vir die Boere Droogtehulpfonds. Al die Lochies het nie-bederfbare produkte gebring en ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Meinette van Zyl
    18th Mar 2020
    398
    0

    HS Swellendam bied ‘n suksesvolle padwedloop aan vir fondsinsameling

    Padwedloop vir sport aangebied deur Hoërskool Swellendam  “Op Woensdag, 11 Maart 2020, het Hoërskool Swellendam ‘n 5km padwedloop aangebied ter wille van die Arthur Johnson Hokkietoer ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Michelle Davids
    10th Mar 2020
    500
    0

    LS Aliwal-Noord se Ina Paarman fondsinsamelingsprojek bereik weer mikpunt

    INA PAARMAN Die Ina Paarman fondsinsamelingsprojek wat die afgelope paar jaar deur LSAN aangebied is, het die afgelope week ten einde geloop. Soos vorige jare het ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Lauren Adams
    21st Feb 2020
    744
    0

    HS Labori hou suksesvolle 2020 Poedingaand

    Op Woensdag 19 Februarie het Hoërskool Labori se Poedingaand plaasgevind. Tydens die aand kon ouers, ondersteuners & leerders eet aan soveel poeding as wat hul kon. ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Karien Frans
    20th Feb 2020
    543
    0

    Esselenpark Sekondêre Skool sê dankie

    Die leerders en personeel van Esselenpark Sekondêre Skool het op 14 Februarie 2020 ‘n worsrolletjie verkope gehad, ten bate van hul netbal- en rugbyspanne. Die skool ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Michelle Davids
    17th Feb 2020
    650
    0

    Laerskool Stulting o.13 netbalspan werk as kelners by Spur

    O/13 Netbalspan Laerskool Stulting se O/13 Netbalmeisies het die afgelope week by die Spur op Jeffreysbaai as kelners gewerk ter fondsinsameling vir hul toer waarop hul ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Michelle Davids
    9th Dec 2019
    560
    0

    Laerskool Verkenner waentjiestormloop ‘n reuse sukses

    Laerskool Verkenner se waentjiestormloop was n groot sukses. Dit het Saterdag, 30 November plaasgevind. Baie geluk aan elke wenner! Dankie aan Linton Grange Spar vir al ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Meinette van Zyl
    25th Nov 2019
    1237
    0

    Stawelklip Primêr hou fondsinsamelingsbal

    Stawelklip Primêr het onlangs hulle Debutantebal 2019 gehou. Dit is ‘n geleentheid om te vier watter leerder die meeste geld ingesamel het deur die jaar. Die ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Meinette van Zyl
    8th Nov 2019
    1237
    0

    Laerskool Muldersdrif Gr 2 leerders wen lootjievorm-projek

    Die Gr 2.2 leerders van Laerskool Muldersdrif het op Vrydag 8 November 2019 hul Fliekdag terdeë geniet! Hierdie klassie het die meeste geld ingesamel met die ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Meinette van Zyl
    1st Nov 2019
    406
    0

    LS Muldersdrif hou jaarlikse fondsinsameling

    Laerskool Muldersdrif het onlangs ‘n fondsinsamelingsprojek deur middel van lootjieverkope geloods. Die skool wil graag vir almal dankie sê wat hul lootjie-fondsinsamelingsprojek ondersteun het. ‘n Bedrag ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Meinette van Zyl
    17th Oct 2019
    369
    0

    Hoërskool Upington hou kultuuraand vir droogtehulp

    Uppies se Kultuuraand vir droogtehulp In ʼn familie word alles gedeel: alle vreugde, pret en plesier, maar ook die seer en swaarkry. In die Uppie-familie het ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Michelle Davids
    10th Oct 2019
    710
    0

    Hoërskool Volksrust fondsinsameling ‘n reuse sukses

    SAVF Fondsinsameling Hoërskool Volksrust het nog ‘n suksesvolle fondsinsameling gehad waar daar blikkieskos ingesamel is vir die plaaslike SAVF. Graad 8A1 het hope entoesiasme en gees ...
    Read More
  • Fondsinsameling
    By Michelle Davids
    4th Oct 2019
    1254
    0

    Laerskool Rustenburg Landloopspan werk by Panarottis

    Larries werk by Panarottis Laerskool Rustenburg se Landloopspan het as kelners opgetree by ‘n plaaslike restaurant om fondse in te samel vir die span.
    Read More
1 2

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.

Subscribe to our newsletter

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Follow us

Join Us on Facebook

  • Pretoria East
  • Pretoria North/Moot
  • Centurion
  • Joburg South
  • Joburg East
  • West Rand
  • Johannesburg
  • Vaal Driehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Natal
  • South Coast
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Lowveld
  • Highveld
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • E-Edition
  • Mobile App for Schools
  • Advertise with us
This website was designed and developed by Semantica Digital
betebet
betebet giriş

psikolog

Send this to a friend