Hoërskool Transvalia Redenaars uitslae 2021
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Transvalia wat ongelooflike goed gedoen het tydens die kompetisie en die volgende prestasies behaal het:
- John-Peter vd Westhuizen (59ste posisie onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)
- Amoné Pienaar (8ste in Gauteng en 19de onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)
- Melissa van Staden (83ste onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)
- Miné de Kock (2de in Gauteng en 5de onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)
- Michaela de Jager (56ste onder die Top 100 Gr. 10-12 Redenaars in SA)
Puik prestasies