Hoërskool Transvalia netbalspelers gekies vir die Gauteng span
Baie geluk aan ons leerders van Hoërskool Transvalia Benaldi Coetzee (0.15) en Kay-lin Read (0.18) wat na afloop van die naweek se finale proewe gekies is vir Gauteng spanne in hul onderskeie ouderdom. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees.