Hoërskool Transvalia landloop atlete presteer
Baie geluk aan die volgende leerders wat almal aan die Landloop klub kampioenskappe deelgeneem het vir hul onderskeie klubs en gekies is vir die AVT span wat aan die SA Klub kampioenskappe gaan deelneem te Amanzimtoti op 18 September 2021.
- Jan-Hendrik Brink (S 0/17 Reserwe)
- Marli Dimond (D 0/15)
- Chenike Rossouw (D 0/15)
- Tenike Blunden (D 0/16)
- Ciara Blunden (D 0/17)
- Bea-Landi Lourens (D0/15)
