Verbruikerstudies by Hoërskool Transvalia is baie lekker

Verbruikerstudies by Hoërskool Transvalia is baie lekker. Ons Gr. 12 leerders het vir oulaas gister die laaste keer in die sentrum gewerk en die beste van die geleentheid gebruik gemaak. Die Gr. 10 en 11’s sê hoogtepunt van die jaar was ook gister toe hulle die kans gekry het om nagereg voor te berei.