Tag: Visvang
-
Helpmekaar Kollege leerder opgeneem in die Protea visvangspan
Joshua Toms (gr.11) van Helpmekaar Kollege het as lid van die Sentraal-Gautengspan aan die Suid-Afrikaanse Kunsaashengel-proewe deelgeneem. In die spankompetisie het hy ‘n tweedeplek verower en ... -
Die HS Warmbad hengelaar gekies vir SA Kampioenskappe
Baie sterkte aan Jan-Hendrik du Preez. Jan-Hendrik is gekies om in die Limpopo span aan die SA kampioenskappe vir 0.19 van 5- 15 Desember by Bloemhofdam ... -
LS Riebeek Kasteel leerder opgeneem in WP-span vir hengel
Luke Truter, leerder van Laerskool Riebeek Kasteel, is onlangs opgeneem in die WP-span vir hengel. Luke het die vakansie deelgeneem aan ‘n hengelkompetisie en sy span ... -
HS Grens leerling presteer in diepsee visvang
Diepsee visvang Barend Potgieter is gekies om die Border o.19-span by die Nasionale Junior Kampioenskappe te verteenwoordig. Die Border-span het ‘n vyfde plek verower. Baie geluk.