Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria kies Hoofleiers vir 2022
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria kies Hoofleiers vir 2022. “‘n Leier neem mense na waarheen hulle wil gaan. ‘n Goeie leier neem mense nie noodwendig na waarheen hulle wil gaan nie, maar na waarheen hulle versonderstel is om te wees.” – Rosalynn Carter .Baie geluk aan die hoofleiers van 2022.