Tag: Nuwe Leerlinge
-
Hoërskool Strand Kuikenweek 2022
“Ek is ’n Kuiken, ek wens ek was ’n Arend, ek’s lief vir my Matrieks, yes, yes, yes!” Dit is die tipe entoesiasme wat die kuikens ... -
Laerskool Aliwal-Noord Gr 1 se eerste week in die “groot skool”
Laerskool Aliwal-Noord se erste week in die “groot skool” “Mommy…Daddy, can you believe Today is the first day of Grade 1 for me. I’m so excited ... -
Laer Volkskool Gr 1’s se amptelike eerste skooldag
Die nuwe groep Graad 1’s van Laer Volkskool was opgewonde op hul eerste amptelike skooldag. As daar enige vrese by die nuwe Graad 1’s was, is ... -
Laerskool Stulting verwelkom nuwe maatjies
Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het en by Laerskool Stulting was daar beslis geen tekort ... -
Laerskool Montagu verwelkom die nuwe graad 1’s
Op 19 Januarie het daar groot opgewondenheid by Laerskool Montagu geheers: 58 nuwe graad 1-leerders het hulle skoolloopbaan by die Monties begin. Daar het ook 3 ... -
Hoërskool Ermelo verwelkom graad 8’s
Op Maandag 10 Januarie het Hoërskool Ermelo die graad 8’s van 2022 verwelkom by die Errie-Kampus. Die tema vir vanjaar se spesiale groep graad 8’s is “Van ... -
Laerskool Goudkop Gr 1 maats lui die klok
Pastoor Christo Stander en Bennie het Laerskool Goudkop se leerders verwelkom op hul eerste skooldag van 2022. Hy leer ons dat Jesus altyd by ons is. ... -
Die Hoërskool Wagpos verwelkom nuwe Gr 8 leerders
Wat ‘n mooi gesig – Die Hoërskool Wagpos verwelkom 244 nuwe gr.8-leerders! Dit was ongelooflik om ook weer in ons skoolsaal die jaar te open met ... -
3 Hoërskool Hoopstad oud-klasmaats “ontmoet” na jare weer in Gr 1
Raar, maar waar!! Drie oud-leerders van Hoërskool Hoopstad wat in 1968 in Graad 1 of ‘Sub A’ was het gister se saalopening bygewoon saam met hul ... -
Hoërskool Hoopstad verwelkom Gr 1’s van 2022
Eerste skooldag 2022! Graad 1 leerders se ogies het geblink van opgewondenheid. Hoërskool Hoopstad is so opgewonde om elke graad 1, elke nuwe leerder en al ... -
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria graad 8`s van 2022 ontmoet die Muur
Die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria graad 8`s van 2022 het vanoggend hul ontmoeting met die Muur gehad, waarna hul eerste amptelike skooldag begin het. Mnr. Joynt ... -
Hoërskool Overkruin verwelkom nuwe Gr 8’s
Dit was vanoggend ‘n groot voorreg vir die Hoërskool Overkruin om die nuwe graad 8-groep in Ovieland te verwelkom! Ons skoolhoof, mnr. Nel en die BL-voorsitter, ... -
Hoërskool Linden verwelkom klas van 2026
Hoërskool Linden verwelkom klas van 2026! Ons het hierdie naweek ons Graad 8’s van 2022 verwelkom met ‘n “kamp” by die skool. Spanbou, kenmekaar, waterkaskenades, ongelooflike ... -
Laerskool Hendrik Louw spog vanjaar met 5 pare tweelinge in die grondslagfase
Laerskool Hendrik Louw spog vanjaar met vier pare tweelinge in die Grondslagfase (Grade RR-, R en 1). Is dit nou nie ‘n dubbele seën vir die ... -
Hoërskool Ermelo verwelkom 2021 se graad 8’s Errie-note
Die graad 8’s van EHS is vanjaar “Note”. Dié naam sluit aan by die tema van 2021 se graad 8’s: van Noot tot Melodie. Elke noot ... -
Hoërskool PJ Olivier verwelkom nuwe graad 8’s
Dit is wonderlik om vandag die Graad 8’s by Hoërskool PJ Olivier te kon verwelkom! Die Bestuurskomitee het hulle vir `n toer deur die skool geneem ... -
Hoërskool Volksrust graad 8’s word amptelik verwelkom tydens funksie
Inhuldiging Graad 8 Met groot opgewondenheid en ʼn baie mooi funksie is die graad 8’s ingehuldig en amptelik deelgemaak van Volkies. By die geleentheid het die ... -
Nuwe Gr.8’s daag op by Hoërskool Brandwag
Hoërskool Brandwag: Nuwe graad 8’s Sowat 225 graad 8-leerlinge het Dinsdagmiddag by die Hoërskool Brandwag byeengekom vir die eerste kennisname met hulle nuwe skool. Die graad ... -
Sonneveld Akademie Gr 8 oriëntasie
Sonneveld Akademie verwelkom al hul Gr.8 leerders van 2020. Die tema vir Sonneveld Akademie se oriëntasie die jaar was “Diere” – al die Gr 8’s moes ... -
Laerskool Durbanville verwelkom nuwe Gr 4’s
Die nuwe graad 4’s wat hierdie jaar aangesluit het, is nou behoorlik ingeburger by Laerskool Durbanville. Die afgelope 2 weke was propvol aktiwiteite om hulle almal ... -
Hoërskool Louis Trichardt verwelkom die Gr.8’s as Triegies
Hier by Triegies noem hul die graad 8’s, Welpies. Hoërskool Louis Trichardt se Welpies kom kaalvoet skool toe tot en met hul skoenseremonie waar hul die ... -
Laerskool Blanco verwelkom Gr 1’s
Laerskool Blanco se graad 1’s van 2020 het spoggerig gelyk op hul eerste skooldag. Die skool heet hulle hartlik welkom en sien sommer baie uit na ... -
Laerskool Swellendam groei met trots
Laerskool Swellendam groei met trots Laerskool Swellendam het hierdie jaar vir die eerste keer meer as 500 leerders terug verwelkom in die nuwe jaar. Die Graad ... -
KYK : Afrikaanse Hoërskool Kroonstad Gr 8 Besemsokkie
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Gr 8 Besemsokkie, was vir al die nuwelinge as deel van hul inisiasie die leerders het sommer lekker deelgeneem aan die pret. -
Hoërskool Bellville spog met grootste groep graad 8’s in skool se geskiedenis
Hier is hulle – die Hoërskool Bellville se Welpies van 2020. Die bykans 300 graad 8’s is die grootste groep in die geskiedenis van die Hoërskool Bellville. ... -
Laerskool Anton van Wouw verwelkom die Gr.1-maatjies
Welkom terug al die Wouwtjies en al die nuwe Gr.1-maatjies! Mag dit ‘n fantasiese feesjaar wees vir élke Wouwtjie! -
KYK: Hoërskool De Kuilen Baadjie seremonie
Die Graad 8’s van Hoërskool De Kuilen is amptelik ingehuldig tydens die Baadjie Seremonie, hulle is nou deel van die skool. -
Paarl Primêre Seunskool se nuwe graad 1-manne
Die graad 1-manne van Paarl Primêre Seunskool het die eerste skooldag met groot glimlagte begin! -
Laerskool Brackenfell verwelkom nuwe Gr 1’s
Laerskool Brackenfell sê baie dankie vir Anje Snyman, Zak Hickman, die VRL en betrokke ouers. Die Graad 1-leerders is hartlik verwelkom deur hulle. -
Hoërskool Punt Gorrie-konsert
Hoërskool Punt se jaarlikse “Gorrie-konsert” is op Dinsdag 21 Januarie 2020 gehou. Die groot groep gr. 8-leerders en prefekte was baie opgewonde aangesien die klasse teen ... -
Hërskool Durbanville verwelkom Graad 8’s
Durbies verwelkom Graad 8’s Die Hoërskool Durbanville het soos oudergewoonte die nuwe graad 8 leerders verwelkom. Die jong Durbies het aan ‘n weeklange graad 8 program ... -
Hoërskool Bredasdorp Gr.8’s word verwelkom tydens seremonie
Gr. 8’s nou volwaardige BD’s Hoërskool Bredasdorp se 147 gr 8’s is tydens ‘n pragtige seremonie in die saal, wat deur die Matriekraad gereël is, op ... -
LS Slot van die Paarl verwelkom splinternuwe graad 1 leerders
Laerskool Slot van die Paarl het op 15 Januarie 2020 hul splinternuwe graad 1-leerders verwelkom. Die onderwysers en leerders is almal baie opgwonde oor die jaar ... -
Laerskool Vredendal verwelkom hul nuwe gr. 1 leerders
Laerskool Vredendal het op 15 Januarie hul splinternuwe graad 1’s van 2020 verwelkom. Die leerders is baie opgewonde oor die maatjies en om meer by juffrou ... -
Hoërskool Despatch verwelkom die Graad 8’s
Saam met die nuwe jaar het daar ook nuwe graad 8-gesiggies opgedaag. Om hulle behoorlik te verwelkom by die Draakfamilie, moes hulle die vuurdoop slaag. Met ... -
Hoërskool Brandwag verwelkom nuwe Gr 8’s
Vandag, het Hoerskool Brandwag oor die 200 nuwe graad 8’s verwelkom! Ons wil elkeen sterkte toewens vir 2020 met al sy nuwe uitdagings. Ons weet dat ... -
Laerskool Hugo Rust verwelkom nuwe leerders vir 2020
Welkom 2020! – Eerste dag van skool by Laerskool Hugo Rust: -
Laerskool Stulting verwelkom maatjies
Stulting verwelkom maatjies! Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het en by Laerskool Stulting was daar ... -
Laerskool Gimnasium Paarl verwelkom nuwe leerders in Klein Gim Familie
Laerskool Gimnasium Paarl verwelkom al die nuwe leerders en hul families by Klein Gim. Mag hierdie jaar vol pret and leiding wees vir almal!