5 Medaljes vir Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria SA atlete
Baie geluk aan die 16 Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria seuns en drie oud-Affies wat tussen Woensdag en Saterdag aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap-byeenkoms te Potchefstroom deelgeneem het. ‘n Besondere woord van geluk aan die vyf medaljewenners:
Goud: (SA Kampioen)
- Johandré Pienaar, spiesgooi (o.18)
- Jordan Meyer, gewigstoot (o.16)
Silwer :
- Dieter Schubert, diskus (o.18)
- Werner Gouws, 400 m (o.16)
Brons:
- Hencu Lamberts, gewigstoot (o.18)
- Werner Gouws, 800 m (o.16)
Ander deelnemers:
- Armand Duffy
- Tylo Fischer
- Darius Nortje
- Andru van Zyl
- Iddo van Daalen
- Matthew Endrödy
- Charles Nel
- Heinrich Davel
- Juandré Lira
- Ian van Heerden
- Anroux van Zyl