Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerder verkies tot Junior Stadsraad
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerder Leandry Smit is verkies as Voorsitter van die Graad 10 komitee van die Junior Stadsraad van Pretoria vir die termyn 2022/2023.

Leandry JNR