Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria fietsryers haal die Gauteng Cycling XCO-span
Twee Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria manne het verlede week die Gauteng Cycling XCO (Cross Country Olympic) -span gehaal:
Jordan Boshoff (gr. 12) en Justin Deyzel (gr. 8 )het vir die Junior Mans en Sub Junior Mans onderskeidelik gekwalifiseer.
Baie geluk manne!
