10 Hoërskool Overkruin netbaldogters gekies vir finale Gauteng proewe
10 Hoërskool Overkruin netbaldogters gekies vir finale Gauteng proewe. 5 junior dogters wat deur is na Gauteng finaal. Senate Mopeli, Ora Moloko, Mapalo Mulenga, Tayla van Zyl en Awande Shange.

Junior Netbaldogters
5 Senior Netbaldogters van Overkruin wat gekies is vir Gaueng finale proeweAmone Brits, Zihle Skosana, Zeldenique Scheeper, Karla Jordaan en Ontlamentsi Rammutla.

Senior Netbaldogters
Baie geluk aan al die dogters met hul puik prestasie en voorspoed vir die res van die seisoen wat vir julle voorlê.