Hoërskool Overkruin netbal uitblinkers
Baie geluk aan die volgende twee dogters wat opgeneem is in die finale Gauteng-Netbalspan: Senate Mopeli en Zeldenique Scheepers. Wat hul prestasie besonders maak is dat slegs twee spanne per ouderdomsgroep in Gauteng verkies is. Hoërskool Overkruin is voorwaar trots op jul!