Laerskool Hermanstad se uitblinkers
Hiermee Laerskool Hermanstad se uitblinkers vir kwartaal twee hartlik geluk aan die personeel en leerders wat so puik presteer het.
Rugby
Rebby Mpopetse, ‘n Graad 6-leerder is verkies tot die Blou Bulle o.12-groep.

Rebby Mpopetse
Akrobaat
Amoré Holder, ‘n Graad 1-leerder verwef Gauteng Noord Kleure in Akrobaat.

Amoré Holder
Personeel
Me Marelize Reitz, ‘n Graad R-juffrou verwerf SA Kleure in Landloop en Atletiek.Sy is aangewys as kaptein van die Boxer Running Club wie deelneem in Oktober se Sanlam Cape Town Marathon.

Me Marelize Reitz
Me Lelanie Visagie (28 jr), ʼn Graad 5 Wiskunde en Graad 4 Sosiale Wetenskap onderwyseres verwerf haar Meestersgraad met lof in Opvoedkundige Leierskap,Wette en Beleide.

Me Lilanie Visagie