2 Hoërskool Montana Rugbyspelers in die Blou Bulle-span
2 Hoërskool Montana Rugbyspelers in die Blou Bulle-span. Andrew Shambo, stut vir die seniorspan en Eduard Retief, flank van die 0.16-span is deel van die Blou Bulle. Ons is baie trots op julle. Geniet die seisoen saam met die Bulle.