Hoërskool Montana leerders gekies vir biathle wêreldkampioenskappe
Hoërskool Montana leerders gekies vir biathle wêreldkampioenskappe. Mischké Steenkamp en Lené Maartens is gekies vir die SA Modern Pentathlon Span om aan Biathle Wêreldkampioenskappe deel te neem in Madeira, Portugal in Oktober. Baie geluk julle. Julle maak ons Monties baie trots.