Tag: Swem
-
Erries presteer uitstekend tydens Natal-swemkampioenskap
EHS is besonder trots op die vier Erries wat aan die swemkampioenskap van Natal deelgeneem het. Kwalifikasie vir dié kampioenskap is gegrond op die swemmers se ... -
Hoërskool Rob Ferreira swemmers haal Mpumalanga-swemspan
Geluk aan die Hoërskool Rob Ferreira swemmers wat gekies is vir die Mpumalanga-swemspan om in September in Limpopo te gaan deelneem. -
Hoërskool Rustenburg-swemstêr presteer
Hoërskool Rustenburg-swemstêr, Simoné Henning, kwalifiseer om vanaf die 9de tot die 15de Augustus 2022, aan die SA Nasionale Short Course Swimming Champs te Pietermaritzburg deel te ... -
Laerskool Bergland swemmer aangewys as die beste Junior
Schalk Loock (Gr 5) is so goed hy kan agteruit stoomop swem! Hy het nege rekords uit die water gespat. Baie geluk aan hierdie Laerskool Bergland ... -
Bethlehem Voortrekker swemmer presteer by die “Winter Swim Championship”
Chernà Fouché van Bethlehem Voortrekker het vanaf die 1ste tot die 4de Julie aan die Winter Swim Championship te Durban deelgeneem. Sy het die volgende items ... -
LS Truida Kestell swemmers presteer by die Biathle SA’s
Baie geluk aan Bethseals swemmers wat aan die Biathle SA’s deelgeneem het in die Kaap by Somerset College. Ons is by trots op julle. o/11 Dogters: ... -
Laer Volkskool kampioen swemmers
Laer Volkskool leerder is die SA Kampioen in 200m rugslag. Zenicke van Schalkwyk het hierdie week verneem sy is Suid-Afrika se topswemmer in haar ouderdomsgroep vir ... -
Laerskool Tzaneen swemmers skop die seisoen af
Laerskool Tzaneen swemmers skop die seisoen af. Die eerste ouderdomsgroep gala vir die 2022/2023 seisoen het plaasgevind op Saterdag, 4 Junie, te Bela-Bela. Verskeie Larrie swemmers ... -
Hoërskool Montana leerder haal Gauteng lewensreddingspan
Baie geluk aan Nika Maartens wat gekies was vir die Gauteng Lewensreddingspan. Die Hoërskool Montana is baie trots op jou Nika en jou prestasie. -
Parel Vallei swemmer katrol verskeie medaljes in
Parel Vallei swemmer, Danielle Cronje Danielle Cronje (graad 8) het tydens die CTA L2+ Wes-Kaap Swemkampioenskap altesaam sewe medaljes gewen: 3 x Goud, 3 x Silwer ... -
HS Punt leerders het aan Swem SA se Vlak 2-kampioenskap deelgeneem
Gedurende die April vakansie het twee van ons leerders aan Swem Suid-Afrika se Vlak 2-kampioenskap deelgeneem.. Hierdie leerders het uitstekend presteer, hier volg hul prestasies. Euan ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmer presteer
Tydens die Biathlè Vrystaat-kampioenskappe op Saterdag 9 April in Bloemfontein het Ebèt Bester (dogters o/19) van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, 3 de geëindig in 19 minute en ... -
Hoërskool DF Malan kwartaal 1 swem uitslae
Hoërskool DF Malan het verlede kwartaal aan die A-liga swemgala by Rondebosch Seuns Hoërskool deelgeneem en die uitslae is soos volg: Meisies 6de uit 9 skole ... -
Hoër Jongenskool Paarl swemmer verwerf silwer by SA’s
Francois Bester (gr.9) van Hoër Jongenskool Paarl het deel geneem aan South Africa Nationals Aquatic Championships for Juniors vanaf 6 – 11 April in Gqeberha die ... -
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria swemmers presteer aan SA’s
AFFIE-SWEMMERS PRESTEER BY NASIONALE KAMPIOENSKAP Die Suid-Afrikaanse Nasionale Watersport Kampioenskap was gedurende verlede week in Gqeberha (Port Elizabeth) aangebied. Twee Affie-swemmers, Marcus Booysen en Christian Esterhuysen, ... -
Hugenote Laerskool swemmer swem uitstekend
Ulrich vd Westhuizen het verlede naweek aan ‘n swemgala in Stellenbosch deelgeneem. Hy het Hugenote Laerskool se naam hoog gehou deur in die 200m medley, 100m ... -
Laerskool Gericke kwartaal 1 swem prestasies
Quicksilver Aquatics Winelands gala. Baie sterkte aan die volgende swemmers wat aan die SA Level Championships Gala gaan deelneem. Die kompetisie is sterk waar al die ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool SA Skole Swemgala uitslae
Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers Julie en Armand Landmann het aan die SA Skole Swemgala deelgeneem en die volgende medaljes los geswem. Julie Landmann: Brons – 50m ... -
Hoërskool Merensky Swemgala maak golwe
Die water het behoorlik gespat tydens Hoërskool Merensky se interhuisswemgala op 7 Maart. Die vier huise se swemmers het in heerlike warm weer voor entoesiastiese toeskouers ... -
Laerskool Stulting se jaarlikse Interskole swemgala-uitslae
Dit was weer tyd vir Laerskool Stulting se jaarlikse Interskole swemgala. Victory Christian School en St Francis College het die dag saam met Stulting kom geniet. ... -
Hoërskool Upington SA Level 3 Swem Kampioenskapuitslae
Johan Louw en Liebe Karsten het deel geneem aan SA Level 3 Swem Kampioenskappe te Sasolburg. Liebe het aan 6 items deelgeneem en haar uitslae lyk ... -
Hoërskool Rustenburg swemmers swem medaljes los in Sasolburg
Vier Hoërskool Rustenburg swemmers het deelgeneem aan die vlak 3-swemkampioenskappe, wat in Sasolburg op 17-20 Maart 2022, plaasgevind het. Sebastian Meyer behaal 2 silwer medaljes vir ... -
Curro Kathu swemmers oppad na SA’s
Baie geluk aan die volgende leerders van Curro Kathu wat gekies is om die Noord-Kaap span by die SA kampioenskappe te verteenwoordig op 25-28 Maart. Welgedaan! -
Laer Volkskool Swemuitblinkers
Twee van Laer Volkskool se swemmers het vanaf 18 tot 20 Maart 2022 aan ‘n SA vlak 2 en 3 kampioenskappe in Gqeberha (Port-Elizabeth) deelgeneem. Zenicke ... -
Laerskool Truida Kestell Bethseals swemmers presteer puik
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell Bethseals swemmers wat op 5 Maart 2022 aan die Level 1 Ontwikkelings Klubkampioeskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Uitslae Lungi ... -
Hoërskool Witteberg swemmers het tydens die Vrystaat Interskole gala presteer
3 swemmers van die Hoërskool Witteberg het tydens die Vrystaat Interskole gala op 23 & 24 Februarie in Bloemfontein puik presteer! Julie Landmann het reeds tydens ... -
Worcester Primêre Skool swemmers blink uit by LS Gericke swemgala
Die Worcester Primêre Skool swemmers het op 8 Maart aan Laerskool Gericke se swemgala deelgeneem. Die swembad is 50m lank en 27 Swemmers het deelgeneem. Die ... -
Laerskool Cradock swemmers blink uit by die Karoogala
Laerskool Cradock swemmers blink uit by die Karoogala. Die volgende swemmers van CLS het aan die Karoogala deelgeneem. Ongelukkig is die Driehoekige Inter-Distrikte Gala, wat op ... -
Laerskool Hugo Rust swemmer presteer puik
Baie geluk aan Sandri Visser wat gekies is vir die Wes-Kaap Skoleswemspan. Hulle gaan vanaf 26 tot 28 Maart, in Pretoria, deelneem. Liane Coetzee het gekwalifiseer ... -
Hoër Volkskool het die Karoogala aangebied
Karoogala aangebeid deur HVS. 22 Februarie het die jaarlikse Karoogala weer na Covid hervat. Die skole wat aan die Hoërskole-kompetisie deelgeneem het, was Hoër Volkskool, Union High, ... -
Hoërskool Zwartkop swemmers presteer by Interhoër
Hoërskool Zwartkop se swemmers het vanjaar goeie prestasies tydens die interhoër swemkompetisie verkry. Verskeie medaljewenners is aangewys. Die Zwarries het ‘n totaal van 36 medaljes op ... -
Laerskool Stulting Interhuis-swemgala 2022
Laerskool Stulting het die afgelope week hul Interhuis-swemgala gehou. Die leerders het goed gevaar en is slaggereed vir die Interskole-swemgala wat binnekort sal plaasvind. -
Die Hoërskool Wonderboom wen die swem interhoër
Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Wonderboom wen die swem interhoër vir 2022!! Baie geluk aan ... -
Laer Volkskool Karoogala uitslae
Laer Volkskool wil eerstens baie dankie sê aan almal wat iewers betrokke was by die gala, hetsy as swemmer, spanbestuurder, beampte of ondersteuner. Sonder hierdie vier ... -
Laer Volkskool interskole gala
16 Februarie 2022 was weereens ‘n belangrike dag in Laer Volkskool se eeufees jaar en die hoogtepunt van die dag was natuurlik die Interskole Swemgala. Laer ... -
Hoërskool Grens swemuitslae
Hoërskool Grens swemuitslae. Die volgende leerders is tot die Buffalo City Aquatics Hoërskole-swemspan verkies en het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Interprovinsiale proewe in Gqeberha ... -
Hoërskool Merensky swem in Limpopo Swemkampioenskap
Twaalf swemmers van Hoërskool Merensky het op 12 en 13 Februarie aan die Limpopo-kampioenskappe by die munisipale swembad in Polokwane deelgeneem. Die uitslae was as volg: ... -
Hoërskool Nico Malan swem Interhuis
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Nico Malan leerders met hul prestasies tydens die interhuisswemdag. Junior Victor Ludorm: Schalk van der Merwe Junior Victrix Ludorm: Anya ... -
Truida Kestell swem uitstekend in Noord-Vrystaat gala
Die volgende leerlinge van Truida Kestell het aan die Noord-Vrystaat Inter-laerskole swem in Sasolburg deelgeneem op 7 & 8 Februarie 2022. Hulle behaal die volgende uitslae: ...