Gauteng-Noord Junior Meesters Rolbalspan vir Hoërskool Montana leerder
Llewellyn Swart is gekies vir die Rolbal Gauteng Noord Junior Meesters wat gespeel word op 25 en 26 Junie. Llewellyn is die enigste skolier en ook die jongste speler wat gekies is. Baie geluk Llewellyn, die Hoërskool Montana is trots op jou.
