Tag: Akademies
-
Hoërskool Volksrust Akademiese uitslae
Hoërskool Volksrust Akademiese uitslae Graad 12 Wiskunde NT Moolman 95, Deliah Cromhout 80 Rekenaartoepassingstegnologie NT Moolman 100, Davida Steenkamp 87 Graad 11 Wiskunde Meliné Delport 94, ... -
HS Ferdinand Postma aangewys as die nr 8 Afrikaanse skool in SA
Hoërskool Ferdinand Postma is vanjaar aangewys as die nommer 8 Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Die skool se bestuur en onderwysers was baie dankbaar en oorweldig om ... -
Hoërskool Overkruin spog met uitstekende akademiese prestasies
By die Tshwane-Noord-Prysuitdeling wat op 28 Januarie plaasgevind het, is Dewald Vorster as die beste Leerder in Rekeningkunde met ‘n gemiddeld van 97,6% aangewys. Hoërskool Overkruin ... -
Laerskool Louis Trichardt se toppresteerders vir kwaartaal twee, 2021
Hiermee Laerskool Louis Trichardt se toppresteerders vir kwaartaal twee, 2021: -
Laerskool Mooirivier Kwartaal 1 Graad 4 – 7 Top10 Presteerders
Laerskool Mooirivier Kwartaal 1 Graad 4 – 7 Top 10 Presteerders. Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is ... -
Hoërskool Labori Gr 12 Tegniese leerders besig met prakties
Hoërskool Labori Graad 12 Prakties. Die Tegniese Matrieks is hard aan die werk met hulle praktiese projekte. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar ... -
Akademiese uitslae vir Graad 11 van Hoërskool Volksrust
Slegs graad 11 van Hoërskool Volksrust het die afgelope week uitslae vrygestel en dit is vir Afrikaans Huistaal Opstelle. Hier presteer: Deilah Cromhout met ʼn pragtige ... -
HS Aliwal-Noord se 1ste kwartaal Top 10 akademiese presteerders vir 2021
Onderwys gaan daaroor om elke persoon wat ‘n skool binnegaan, uit te nooi om sy of haar relatief onbeperkte potensiaal te verwesenlik op alle terreine van ... -
Hoërskool DF Malan leerder se kreatiwiteit ken geen perke nie
Hoërskool DF Malan leerder Dirk Hagen het tydens die Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie in die Top Tien Nasionaal geëindig van 400 deelnemers landwyd. Hulle het in ... -
HS Porterville se laerskool Top 10 Akademiese presteerders vir kwartaal 3, 2020
Hoërskool Porterville sê baie geluk aan die volgende laerskool leerders wat die Top Tien Akademiese prastasie behaal het, baie sterkte met die finale kwartaal in 2020! ... -
HS Porterville se Top 10 Akademiese presteerders vir kwartaal 3, 2020
Hoërskool Porterville sê baie geluk aan die volgende leerders wat die Top Tien Akademiese prastasie behaal het, baie sterkte met die finale kwartaal in 2020! Graad ... -
Hoërskool Porterville Gr 10’s eksperimenteer met elektriese stroombane
Die graad Gr. 10 Fisiese Wetenskappe leerders van Hoërskool Porterville het bietjie geëksperimenteer met serie en paralelle elektriese stroombane. -
Laerskool Wesbank Gr 5’s ontwerp kreatiewe stroombane
Laerskool Wesbank Gr.5 leerders kan steeds nie ophou spog met hul kreatiewe stroombane vir NW prakties nie, wel gedaan! -
Hoërskool Durbanville leerders presteer by Afrikaanse Ekspo
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Durbanville wat presteer het tydens die Internasionale Afrikaanse Ekspo.Baie geluk Durbies, ons is trots op julle! Jenna de ... -
Hoërskool Volksrust leerders presteer akademies
Volkies presteer akademies Volkies se leerders het ʼn week-lange blaaskans gehad en is nou weer volspoed aan die werk. Hier volg die matrieks se uitslae vir ... -
Hoërskool Bekker Gr 12 Landbouwetenskap leerders leer oor genetika
Hoërskool Bekker se Gr 12 Landbouwetenskap leerlinge doen ‘n praktiese taak in genetika deurdat elkeen sy eie organisme bou volgens sekere genetiese eienskappe deur lekkers te ... -
HS Suid-Natal wys hul top 10 akademiese presteerders vir termyn 1 aan
Die Top 10 Akademiese presteerders van Hoërskool Suid-Natal is onlangs per sosiale media aangewys om sodoende by die streng COVID-19 riglyne te hou en die feit ... -
[KYK] Eerste dag van tweede termyn by Jan Celliers Laerskool lyk bietjie anders
In ‘n poging om tred te hou met die akademiese kwartaalprogram ten spyte van die inperking wat Suid-Afrikaners tans in die gesig staar, het die onderwysers ... -
Hoërskool Frikkie Meyer vereer die Top 10
TOP TIEN AKADEMIE LEERDERS BY HFM Top Tien Kwartaal 4 2019 Die Top 10-kandidate het weereens ‘n heerlike akademiese toer gehad, Sondag 15 – Dinsdag 17 ... -
Laerskool Totius spog met akademiese toekennings
Dit is met trots dat Laerskool Totius die volgende Sistemiese toekennings ontvang het: Baie geluk aan al die opvoeders wat so ‘n belangrikke rol in ons ... -
Destinatus Privaatskool seëvier by die Sistemiese Toekenningsaand
Die Graad 3 en Graad 6 leerders het in Oktober 2019 die departementele sistemiese vraestelle geskryf vir Huistaal en Wiskunde. Donderdag 12 Maart 2020 het Annerie ... -
Laerskool FD Conradie spog met Wiskunde uitblinkers
Hierdie leerders is Laerskool FD Conradie se Wiskunde Uitblinkers vir die maand. Hulle het die beste gevaar in ‘n blitstoets wat tydens klastyd geskryf is. ... -
Hoërskool Hexvallei leerders leer meer oor kodering
Ons spog nog heeltyd oor hiérdie nuwe projek en nou kan ons uiteindelik met julle deel hoe akademies én lekker dit is! Vrydag, 31 Januarie, het ... -
Helpmekaar Kollege hou jaarlikse akademiese prysuitdeling
By Helpmekaar Kollege se jaarlikse Akademiese Prysuitdeling waar leerders erkenning kry vir akademiese uitnemendheid, het die volgende leerders die hoogste punt in haar graad behaal: Graad ... -
Hoërskool Gimnasium Paarl se toppresteerders vir 2019
Mnr EJ Bateman (Skoolhoof) – “By die bekendmaking van die matrieks van 2019 se uitslae voeër vandeesmaand, was Hoërskool Gimnasium Paarl só trots omdat ons Dux-leerder ... -
HS Labori behaal 3rde plek vir Top Tegniese Skool in Wes-Kaap
Hoërskool Labori is bitter trots op die puik akademiese prestasies van die 2019 Matriekklas. Labori behaal die derde plek vir top tegniese skole in die Wes ... -
Hoërskool Aliwal-Noord spog met hul Top 10
ANHS Top-10 Die Alie-leerders het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer. Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top-10 van elke graad behaal ... -
Worcester-Noord Primêre Skool trots op matriek 2019 alumni
Oud-Noordjies presteer puik in Hoërskool Montana, HTS Drostdy en Worcester Gimnasium. Laerskool Worcester-Noord is trots op elke oudleerder wat ‘n A-simbool in die nasionale eksamen verwerf ... -
HS Merensky 2019 matrikulante pluk die vrugte van hul harde werk
2019 Matriekuitslae: Hoërskool Merensky is trots op die leerders wat hulle deel gedoen het en die vrugte van hulle harde werk gepluk het! -
Hoërskool De Kuilen Gr 11 leerder is die beste in die land
Gerben Visser het vir die graad 11 Admaths eindeksamen 145/150 (97%) gekry wat die hoogste punt in die land is. Sy finale rapportpunt vir Admaths is ... -
Laerskool FD Conradie vereer akademiese uitblinkers tydens 2019 Prysuitdeling
Baie geluk aan elke leerder van Laerskool FD Conradie wat erkenning gekry het by die Akademiese Prysuitdeling. Julle harde werk en insette word raakgesien! Die bekerwenners ... -
HS Martin Oosthuizen bied Dorperkurses vir hul Landbouleerders aan
‘n Leersame en volwaardige dorperkursus is deur HMO se landbou-afdeling vir graad 11-leerders aangebied. Sestien landboubestuurleerders het die kursus bygewoon. Meneer Willemse Visser (oud-hoofseun van HMO) ... -
Matrikulant van Jim Fouché gekies vir Kovsies se Red Box Society
Bron: Volksblad Johan Lambinon van Hoërskool Jim Fouché en Paul Hattingh van Hoërskool Fichardtpark is albei gekies om deel te wees van die Universiteit van die ... -
Laerskool Gene Louw blink uit by Wiskunde en Natuurwetenskappe
Laerskool Gene Louw is trots op die graad 6- en graad 7-leerlinge wat aan die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en die SAOU se Wiskunde ... -
Die Hoërskool Wonderboom Gr12 presteerders
Die Hoërskool Wonderboom het die Gr12’s vereer tydends die Lourieraand vir hul prestasies, baie geluk aan al die leerders wat so goed presteer het. Graad 12 ... -
HTS John Vorster belê in finansiële toekoms van hul studente
In hierdie moeilike ekonomiese omstandighede in Suid-Afrika is finansiële onderrig noodsaaklik. Dit is hoekom HTS John Vorster besluit het om 25 van hulle graad 10 leerders ... -
Laerskool Park trots op kwartaal 3 akademiese presteerders
Laerskool Park is trots op kwartaal 3 se akademiese presteerders, baie geluk aan elkeen wat so hard gewerk het in hierdie kwartaal. Graad 7 – Top ... -
Laerskool Truida Kestell slimkoppe presteer
Laerskool Truida Kestell leerders, Laura Shepherd, Bianca Pretorius en Susan Bender het prestasie sertifikate ontvang vir die Wiskunde- en Wetenskap-in-aksie-uitdaging en het ook die pretdag by ... -
Laerskool Witpoort se leerders presteer
Laerskool Witpoort se leerders presteer Na afloop van elke kwartaal word daar in elke graad top akademiese presteerders aangewys met ‘n gemiddeld van 80% en hoër. ...