Hoërskool Montana leerders gekies vir o.19 AVS Hokkie
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Montana leerders wat gekies is vir die 0.19 Noord- en Wes Transvaal AVS-hokkiespan.
- Joané Venter
- Anrike Prinsloo
- Nathan Ferreira
- Luke van Heerden
- Robert van der Westhuizen
Geniet die toernooi in die Julie -vakansie.