HTS John Vorster netbal-dogters gekies vir Noord Transvaal span
HTS John Vorster se netball-dogters Katelynn de Lange (8/300), Lucinda Heyneke (8/Elektries) en Angeline Strydom (8/7) is gekies vir die o.14 Noord Transvaal- netbalspan. Hulle toer van 4 – 8 Julie 2022 na Kroonstad. Ons is trots op hierdie JV-netbaldogters!