Hoërskool Montana Rugby prestasies
Baie geluk aan sewe Hoërskool Montana leerders wat gekies is vir die 0.16 Noord- en Wes Transvaal AVS-rugbyspan. WES SPAN
- Divan Nel – Transvaal Wesspan
- Richard Botha -Transvaal Wesspan
- Devan van der Merwe – Transvaal Wesspan
- Duan Strydom – Transvaal Noordspan
- JF Venter -Transvaal Noordspan
- Reuben van Hamersveld -Transvaal Noordspan
- Justin Herbst -Transvaal Noordspan
Geniet die toernooi in die Julie -vakansie man
Baie geluk aan agt Monties wat gekies is vir die 0.14 Noord- en Wes Transvaal AVS-rugbyspan.
- Kenhan Craggs –Transvaal Noordspan
- Theon Robbertse – Noord Transvaal Noordspan
- Rubel Bester – Noord Transvaal Wesspan
- Juan Theunissen – Noord Transvaal Wesspan
- Nathan de Klerk – Noord Transvaal Wesspan
- Ruwan Oosthuizen – Noord Transvaal Wesspan
- Eric Potgieter – Noord Transvaal Wesspan
- Louan Erasmus – Noord Transvaal Wesspan