HTS John Vorster rugby nuus
Baie geluk aan die volgende spanne met hulle oorwinning:
16B, 15A, 14A, 14B
Die volgende spelers is ook aangewys as Speler(s) van die Wedstryd. Knap gedaan JV’s!
- CJ adenhorst en Stefan Venter (1ste Span)
- Henry Strydom (16B)
- Nathan Buckley (15A)
- Juan de Preez (14A)
- JP Kotze (14B)
Baie geluk aan Tiaan van Loggerenberg en Fanu Venter was gekies vir die Grant Khomo C-Span (die amptelike o.16 Hoërskole Provinsiale Span) wat Dinsdag 31 Mei teen die Valke gespeel het. Hulle span het gewen 10/5.
Baie geluk aan die volgende JV o.14A rugbyspan wat vir AVS o.14 span gekies is.
- Juan du Preez
- Donevin Joubert
- Leonard Prinsloo
- Frederick Deysel
- Jayven Viljoen