Tag: Skenking
-
Hoërskool Punt skenk met Trolley Dash
Op Vrydag 11 Februarie het ongeveer 30 spanne van Graad 8 tot 12 deelgeneem aan Hoërskool Punt se Trolley Dash. Die dag het beloof om vir ... -
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria matrieks skenk hul skoolskoene
En ewe skielik is dit Desember! Vir baie van ons is dit ‘n verligting om dit darem tot die einde van die jaar te kon maak. ... -
Primêre Skool Naudeville sê dankie vir boom skenking
Baie dankie aan Primêre Skool Naudeville leerder Janus Taljaard van AfriForum wat hierdie klomp bome aan die skool geskenk het. Hierdie is ń groot geskenk wat ... -
Laerskool David Brink skenk ‘n rolstoel
Laerskool David Brink het koeldrankproppies ingesamel en ‘n rolstoel geskenk aan meneer Pavier wat ‘n oudleerling van Laerskool David Brink is. Tans is sy kleinkinders ook ... -
Laerskool Bellville-Noord ontvang skenking van Adopt-a-Mission
Adopt-a-Mission skenk badkamergoedjies vir Laerskool Bellville-Noord skoolmeisies. ‘n Verteenwoordiger van Adopt-a-Mission, Jan Herselman, het oulike sakkies aan Ls Bellville-Noord kom oorhandig sodat ons dit aan meisies, ... -
Solidariteit Helpende Hande ondersteun Larskool Bellville-Noord Koskas
Laerskool Bellville-Noord help al geruime tyd ‘n hele paar gesinne wat weens die uitwerking van die Covid-inperkings ‘n moeilike tyd beleef. Ons Koskas-inisiatief het tans 13 ... -
Mnr en Mej LS Randhart bring hoop in donker tye
Op Donderdag 29 Julie 2021 het die Mnr. en Mej. Laerskool Randhart wenners saam met me. Gerber en Richards ’n bedrag van R50 000 aan die ... -
HS Grabouw bedank Boland Krieket Unie vir skenking
Hoërskool Grabouw se sportbeampte, Danielle Williams, neem mini-krieket toerusting en uitrusting in besit wat vanaf Boland Krieket Unie aan die skool geskenk was. Hoërskool Grabouw se ... -
Meester-argitek se ouers maak skenking aan Laerskool Bellville-Noord
Brian en Magda Bicknell het ‘n samevattende voorstel vir die herstel van die Notre Dame-katedraal in Frankryk van hul seun Grant (oud-Bn’er) aan die skool geskenk. ... -
FAK skenk Bybel om Laerskool Bellville-Noord te bedank
Me. Elizma Smit (FAK-verteenwoordiger) het die afgelope week ‘n 2020-vertaling van die Bybel aan ons kom oorhandig. Dit was om dankie te sê vir ‘n skenking ... -
Laerskool Aliwal-Noord bedank skenker
Hiermee wil Laerskool Aliwal-Noord vir Mussel cracker Hengel Klub bedank vir die ongelooflike skenking. Hierdie gebaar word opreg waardeer. -
Hoërskool Grabouw sê dankie vir skenking
Op Vrydag 12 Februarie 2021 het Tigereye Bicycle Project 2021 15 fietse met alle bykomstighede(fiets pompe, valhelms, slotte, reflektorbaadjies en fietsherstelpakkie) aan Hoërskool Grabouw geskenk. Mnr. ... -
Hoërskool Parel Vallei ATKV-jeugtak skenk ‘n bromponie
Hoërskool Parel Vallei se ATKV-jeugtak het aan die begin van die jaar geld ingesamel vir hul getroue sekuriteitswag, Antonie. Hulle het elke Donderdag roomyskoekies verkoop en ... -
Hoërskool DF Malan kry geskenk van 2019 leiers
Zandria Spangenberg en Jaco Wagner het verlede Vrydag ‘n geskenk van die Hoërskool DF Malan SR van 2019 aan mnr. Conradie oorhandig. Geraamde foto’s van die ... -
Laerskool Hartenbos kry ‘n gelukbringer
Laerskool Hartenbos kry `n Dolfyn “Mascot” gelukbringer! Ons is baie trots op ons Mascot en kan nie wag om dit by skool geleenthede te gebruik nie! -
Ouer skenk `n ware Hoërskool Parel Vallei kunswerk
Baie dankie aan Olga Human, kunstenaar en trotse ma van Parel Vallei wat dié kunswerk van Winston – PV se (lewendige) gelukbringer vandag aan die skool ... -
Hoërskool De Villiers Graaff sê dankie vir masker skenkings
Hoërskool De Villiers Graaff sê hiermee báie dankie aan André Louw en Rowena wat aan elke matrikulant van HSDVG ‘n pragtige masker met MX 2020 en ... -
Kunsmisstrooier word aan Augsburg Landbougimnasium geskenk by Boeredag
Landbou- Stara en Kempston Agri het Woendsdagaand, 26ste February tydens ‘n boeredag op Jan Mostertpark ‘n Kunsmisstrooier ter waarde van meer as R80 000 aan Augburg ... -
-
Nuwe gazebo word aan Die Bron Primêr geskenk
Die Bron Primêr Skool bedank Mnr L. Erasmus vir sy ruimhartige skunking van Gazebo’s aan die skool. Die skool waardeer dit opreg. -
Dit reën pap by Laerskool Aliwal-Noord
Pioneerfoods T/A Sasko Donderdag, 30 Januarie 2020 het dit letterlik pap gereën. Sasko het ruimhartig aan elke leerder in die skool ‘n kg pakkie mieliemeel geskenk. ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom Matrieks skenk skoolklere vir klerebank na eksamen
Hoër Volkskool Potchefstroom se grootste groep graad 12’s het 29 November klaargemaak met hulle eksamen. Al hul skoolklere is vir die klerebank geskenk. -
HS Parel Vallei se 2019 matriek klas skenk skoene aan behoeftiges
Dis tyd om nie net voetspore nie, maar ook skoolskoene, agter te laat! Die tyd is nou hier en Hoërskool Parel Vallei moes hul graad 12’s ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad matrieks skenk skoene na laaste vraestel
Vandag het die matrieks van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad hul laaste vraestel vir 2019 geskryf! Van die leerders het hul skoene geskenk, wat aangewend sal word ... -
Oefenfietse word geskenk aan HS Duineveld
Hoërskool Duineveld wil langs hierdie weg vir Mari Huyser baie dankie sê vir die skenking van oefenfietse aan Veltieland se gimnasium. Mari is ‘n biokinetikus met ... -
Hoërskool Swellendam skenk aan kersfonds
Dit was weer tyd vir die jaarlikse kersfonds wat deur Die Burger georganiseer word. Geld word ingesamel om vir kindertjies wat soveel minder as meeste mense ... -
Laerskool Lydenburg skenk speelgoed aan Plaaslike Hospitaal
Laerskool Lydenburg se mediasentrum het onlangs boeke en sagte speelgoed vir die Plaaslike hospitaal se kindersaal geskenk. Die skool wil graag almal wat gehelp het om ... -
Laerskool Stulting leerders staan saam teen droogte
Leerders staan saam teen droogte Laerskool Stulting se leerders en ouers het gewys hulle het harte wat omgee toe hulle onlangs honderde blikkieskos ingesamel het vir ... -
Laerskool Stulting spog met nuwe “banner”
Chloë Ludick (Onderhoofdogter), Charlí de Villiers (Hoofdogter), Rudolph Gerber (Hoofseun) en Edrich Kleu (Onderhoofseun) by die Stulting “banner” wat die gr.7-ouers vir die skool geskenk het. ...